Die terekruiter (Xenus cinereus) is 'n skaars somertrekvoël wat voorkom by modderige riviermondings en strandmere met 'n voorkeur vir mangliete en plekke met seegras.
Die voël is 22 – 25 cm lank, 65 – 100 g groot met 'n vlerkspan van 50 cm. In Engels staan die voël bekend as die Terek Sandpiper.
Terekruiter | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | Scolopaci |
Familie: | |
Genus: | Xenus Kaup, 1829 |
Spesie: | X. cinereus |
Binomiale naam | |
Xenus cinereus (Güldenstädt, 1775) | |
Sinonieme | |
Tringa cinerea |
Die Terekruiter is die enigste spesie in die genus Xenus.
Wiki Commons bevat media in verband met Xenus cinereus. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Terekruiter, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.