Teologie

Teologie (van die Griekse woorde theos wat God beteken en logos wat woord of segging beteken) bestudeer die openbaring van God teenoor die mens soos wat dit in die geskiedenis neerslag gevind het tot en met vandag.

Die woord teologie word meestal in 'n Christelike konteks gebruik en bestudeer God se openbaring tot die mens hoofsaaklik aan die hand van die Bybel en die geskiedenis van die Christelike kerk.

Christelike teologie kan onderverdeel word in:

  • Diakonologie
    • Homiletiek
    • Kategetiek
    • Pastoraat
  • Dogmatologie
  • Sendingwetenskap

Tags:

BybelChristendomGeskiedenisGodGrieksKerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WinterLys van Kaapstad se voorstedeLys van musiekinstrumenteEreksieVolhoubare ontwikkelingSuid-Afrikaanse randBeesVrouWilna SnymanDeelstate van die Verenigde State van AmerikaGNU-lisensie vir vrye dokumentasieKoperTegnologieIranHeupUitwerking van klimaatsveranderingRekenaarCovid-19-pandemieAnilingusKoolhidraatBloedsomloopstelselHoutMaselsGlasJohannesburgNatuurbewaringJanie du PlessisMenslike seksuele gedragAdolessensieAustraliëOu Apostoliese KerkSeksposisieProstaatkankerAt BothaPsigopatieVlekvrye staalJo BlackAntoniemKaapstadKookpuntSteenkool in Suid-AfrikaOnse VaderPapierRugby, WarwickshireKarakteriseringHoërskool OuteniquaKoos BekkerSelfmoordWolkKameelperdKindersiektesLettergreepNylrivierKoggelmanderSeksOligopolieBaälMunhwa Broadcasting CorporationAnton GoosenWoordsoortGroot DepressieNarsismeSikloonJan van TonderGemeenskapsorganisasieWikipediaAprilRobert SobukweKunsGroot vyfKobus LombardTelefoon🡆 More