Tenofovir: Chemiese verbinding

Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie.
Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word.
Tenofovir: Geneesmiddelvorms, Geskiedenis, Sien ook
Bo: Tenofovir se chemiese struktuur
Tenofovir: Geneesmiddelvorms, Geskiedenis, Sien ook
Tenofovir disoproksielfumaraat

Tenofovirdisoproksielfumaraat (TDF of PMPA), behoort tot die klas teenretrovirale middels bekend as nukleosied analoog trutranskriptase remmers (NRTIs), wat die ensiem trutranskriptase blokkeer, 'n ensiem wat onmisbaar is vir virusvoortplanting. In die VSA word dit bemark deur Gilead Sciences onder die Viread-handelsnaam, maar is ook in Suid-Afrika beskikbaar by Aspen en ander farmaseutiese firmas.

Geneesmiddelvorms

Tenofovirdisoproksielfumaraat is 'n voorloper van tenofovir. Tenofovir is algemeen beskikbaar in tablette bevattende 300 mg tenofovirdisoproksielfumaraat. Die nuutste formulering is 'n vasgestelde 300 mg dosis in kombinasie met 200 mg emtrisitabien en 600 mg efavirens in 'n produk genaamd Atripla ® as 'n eenmaal-per-dag dosering vir MIV.

Geskiedenis

Tenofovir is ontdek ná 'n gesamentlike poging deur Antonín Holý by die Instituut vir Organiese Chemie en Biochemie, Akademie vir Wetenskap van die Tsjeggiese Republiek in Praag, en Erik DeClercq by die Rega Instituut vir Mediese Navorsing aan die Katolieke Universiteit Leuven in België.

Sien ook

Eksterne skakel

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Tenofovir GeneesmiddelvormsTenofovir GeskiedenisTenofovir Sien ookTenofovir Eksterne skakelTenofovir VerwysingsTenofovir

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

YsterPropagandaYstertydperkZoeloesAfrikaanse WikipediaIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieDesimale breukeSuid-Afrikaanse GrensoorlogBelgiëJavaScriptSarel Jacob PretoriusPikkewynLys van bekende Suid-AfrikanersVlinderLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameAngina pectorisBestaansboerderyGordelroosEmfiseemWiskundeLys van Afrikaanse rolprenteTydHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKontinentApostoliese GeloofsbelydenisReg tot ‘n gesonde omgewingCarles PuigdemontArmoedeTatoeëermerkVersoeningsdagRacheltjie de BeerUniegebouWebwerfAandagstreepAppel (sanger)2001AboriginesYstervarkVarkMisdaadromanSiya KolisiBelastingMusieksimboleNederduitsch Hervormde KerkBeesvleisBrandmondsindroomDeelwoordBloemfonteinTrekarbeidWikiLeesAnale kankerGlasSkarlakenkoorsKarakteriseringProstaatklierBrasiliëWiskundige terminologieKaapse florarykWikiquoteSuurstofRobert SobukweCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaPseudowetenskapNoord-KaapDarwinismeRonelda KamferKolonialismeNatuurbewaringAarde se atmosfeerClanwilliam-sandvisHemelBesemKindersiektesRefentse MorakeMaroela MediaAvbob🡆 More