Tenk-Dikkop

Die Tenkdikkop (Glossogobius giuris) is 'n varswatervis wat voorkom in riviere aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Transkei.

Dit kom ook in die Indies-Pasifiese area voor en mag honderde kilometers land-in in groot riviere voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Tank goby.

Tenkdikkop
Tenk-Dikkop
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Gobioidei
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
G. giuris
Binomiale naam
Glossogobius giuris
(Hamilton, 1822)
Tenk-Dikkop
'n Illustrasie van Glossogobius giuris, 1927

Voorkoms

Die vis het 'n platterige kop met 'n groot bek. Die stertvin is bolrond. Die vis is deurskynend bruinkleurig met donkerbruin of swart vlekke en kolle aan die bokant en die sye. Daar is swart kolle op die dosale vin en die vis word tot 400 mm lank. Die Suid-Afrikaanse hengelrekord is 195 gram.

Habitat

Die vis leef in kalm water, gewoonlik by sandbanke in strome en vloedvlakte panne. Die onvolwassene vreet ongewerweldes wat op die bodem leef terwyl die groter visse klein vissies en paddavissies vreet. Hulle broei in varswater en strandmere gedurende die somer.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Tenk-Dikkop VoorkomsTenk-Dikkop HabitatTenk-Dikkop Sien ookTenk-Dikkop BronTenk-Dikkop Eksterne skakelTenk-Dikkop

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SonnestelselHolocaustNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKalenderToerismeArmoedeWoordLys van myne in Suid-AfrikaLuiperdVulkaanVarkNapoleon BonaparteKlinkerWaterpokkiesDepressie (gemoedstoestand)Galileo GalileiKongo-krisisElon MuskVormGeelhoutMeningsverskil oor aardverwarmingMiltWeerfrontRymLys van Nederlandse skildersTafelbergPretoriaKimberleyStudievaardighedeLys van kinderspeletjiesSpringbokKolonoskopieBelastingEnkelvoudige sinDie Laaste Avondmaal (Leonardo)VoorsetselAtletiekGeskiedenis van Suid-AfrikaNedersettingPaasfeesVeelvoudige sinHondMenslike seksuele gedragDemokratiese Republiek die KongoSokkerLys van Afrikaanse skrywersBysteekBatePizzaNasionale PartySkaapSteenkool in Suid-AfrikaJudaïsmeHartversakingDemokratiese AlliansieRasionale getalSeegolfAnti-inflammatoriese middelSportPersoonlike voornaamwoordOligopolieMisdaadKoppeltekenFinale OplossingDistillasieDiskriminasieAkroniemKonsentrasiekampOorkruipersWerkersdagGroot GatNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyOnderwysGrondGeloftedagNatuurMotorvoertuig🡆 More