Televoering: Teoretiese oordrag van materie of energie tussen twee punte sonder om fisies tussen hulle te kruis

Televoering, ook teleportering of teleportasie (vanaf Grieks: τῆλε tele, afgeleë en Latyns portare, dra, bring), is die oordrag van materie van die een plek na 'n ander sonder om die fisiese ruimte tussen hulle te betree.

Bykans op dieselfde oomblik verdwyn 'n voorwerp op een plek en verskyn op 'n ander.

Televoering: Teoretiese oordrag van materie of energie tussen twee punte sonder om fisies tussen hulle te kruis
Star Trek se teleporteerder.
Televoering: Teoretiese oordrag van materie of energie tussen twee punte sonder om fisies tussen hulle te kruis
Charles Fort, Amerikaanse skrywer wat die term geskep het.

'n Denkbeeldige masjien wat in die wetenskapsfiksieverhale gebruik word, staan bekend as die televoerder of teleporteerder. Die term is die eerste keer in 1931 deur die Amerikaanse skrywer en joernalis Charles Fort gebruik en is veral bekend uit Star Trek "Beam me up, Scotty!".

Tags:

GrieksLatynMaterie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KleurSelfstandige naamwoordSpreeuWerkersdagAtmosfeerBlourokkeLeeuKasteel die Goeie HoopWiskundeTrappe van vergelykingKitaarPersoonlike voornaamwoordGriepNierNatuurrampHector PietersonSpeelkaartHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalAsemhalingWoordsoortSuid-Afrikaanse GrensoorlogVersoeningsdagInfeksieHoenderHorlosieRenaissanceBynierLongSelAlliterasieKrampPaasfeesSkoenlapperZack du PlessisStilleweLodewyk XVI van FrankrykWortelGenadedoodLidwoordMetafoorMonumentMuishondPubiese hareWaterstofEskomLieweheersbesieGriekwa-AfrikaansVryheidsmanifesGeskiedenis van AfrikaansCarles PuigdemontVersamelnaamEkotoerismeRooikatKatHartaanvalSleutel (musiek)HidroëlektrisiteitWoestynDirekte en Indirekte redeGemeenskapsorganisasieVrymesselaryAnneli van RooyenMobutu Sese SekoStokely CarmichaelDistrik SesNag van die lang messeAbstraksie (rekenaarwetenskap)VryheidsdagPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaByGeografie van Suid-AfrikaAfrikaanse woordelys en spelreëlsTamatieKommunikasieNiersteenAarde🡆 More