Telesouffleer

'n Telesouffleer is 'n vertoonapparaat wat die persoon wat praat met elektroniese visuele teks van 'n toespraak voorsê.

Die gebruik van 'n telesouffleer is soortgelyk aan die gebruik van witkaarte. Die skerm is aan die voorkant van, en gewoonlik onder die lens van 'n professionele videokamera, en die woorde op die skerm word weerspieël in die oë van die aanbieder met behulp van 'n paneel van helder glas of 'n spesiaalvoorbereide balksplitter. Die lig van die aanbieder kaats deur die voorkant van die glas in die lens in, terwyl 'n hulsel rondom die lens en die agterkant van die glas verhoed dat ongewenste lig die lens binnedring.

Telesouffleer
Skematiese voorstelling: (1) Videokamera; (2) hulsel; (3) videomonitor; (4) helder glas of balk splitter; (5) die beeld van die onderwerp; (6) beeld vanaf videomonitor

Omdat die spreker nie nodig het om af te kyk om sy geskrewe notas te raadpleeg nie, lyk dit of hy die toespraak gememoriseer het, of spontaan praat terwyl hy direk in die kameralens kyk. Witkaarte, aan die ander hand, word altyd weg van die lens af vertoon, en forseer die spreker om na 'n punt langs die kamera te kyk, wat die indruk skep van 'n afleiding.

Telesouffleer
Die Amerikaanse President Lyndon B. Johnson gebruik 'n telesouffleer terwyl hy die "Civil Rights Act of 1964" aankondig.

Tags:

ElektronikaOpenbare redevoeringProfessionele videokamera

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StresWayback MachineDigtheidTrevor NasserEjakulasieBestaansboerderyLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameAmandelSebra7de LaanMeningsverskil oor aardverwarmingKolorektale kankerHeelgetalLys van nedersettings in Suid-AfrikaProvinsies van Suid-AfrikaGoogle TranslateVaalrivierWynand StrydomAborsieWes-KaapSwartbewussynsbewegingEmosieRegardt van den BerghSonja HerholdtShakaDieregeluideDemokrasieHomofoonManie JacksonBloeddrukAfrikaanse TaalmonumentGetalLys van chemiese elemente volgens atoomgetalBlaarDramaProteïenSteenkoolSias ReineckeMadison IvyAKewerPlastiekMenslike seksuele gedragKoolstofAnton GoosenMaselsAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidStres in hoërskoolKoorsblaarNederduitse Gereformeerde KerkKlimaatsverandering in Suid-AfrikaLewerAt BothaOntkiemingTobie CronjéHulpwerkwoordSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024LikkewaanKaliforniëHoofpynKlawers (speelkaarte)Jak de PriesterDepressie (gemoedstoestand)Suid-Afrikaanse WeermagISO 3166-2WerkersdagGroot DepressieVaginaSuid-AfrikaGrootste rampe in Suid-AfrikaLika BerningKaapstadse waterkrisis 2015-2018KookpuntSarel Jacob PretoriusHartversakingAdolf HitlerDiarree🡆 More