Teia

Teia of Theia (Grieks: Θεία; godin of goddelike) was in die Griekse mitologie uit die eerste geslag Titane.

Volgens Hesiodus se Teogonie was sy die dogter van Gaia (Aarde) en Uranos (Lug). Sy en haar broer Huperion was die ouers van Helios (Son), Selene (Maan) en Eos (Daeraad).

Teia
Die godin wat op dié frieslys van die Groot Altaar van Pergamum (Berlyn) agter Helios veg, is waarskynlik Teia[1]
Die godin wat op dié frieslys van die Groot Altaar van Pergamum (Berlyn) agter Helios veg, is waarskynlik Teia
Naam Teia
Godin van Die Maan
Simbool oog, bril
Man Huperion
Ouers Gaia en Uranos
Broers, susters Huperion, Temis, Mnemosune, Rea, Kronos, Okeanos, Tetis, Iapetos, Krios, Foibe, Koios
Kinders Helios, Eos, Selene

Verwysings

    Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Theia

Eksterne skakels

Tags:

EosGaia (mitologie)GrieksGriekse mitologieHeliosHesiodusHuperionSeleneTitaanUranos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KlankMiddeloorontstekingWiskundeSias ReineckeAnale kankerWerwelkolomAfrikanersToestand van materieVennootskapJansenvilleJoodse kalenderWolkOseaanbesoedelingAndrew DavisAfro-AmerikanersSeksposisieXenofobieHoofletterKaapstadse waterkrisis 2015-2018LondenChroniese siekteGesondheidSeksismeHidroëlektrisiteitJSEDie Stem van Suid-AfrikaRenteAfrikaanse TaalmonumentErfenishulpbronMusieksimboleVrystaatBTWEugenetikaDigvorm2001WitbloedselWebwerfSarel Jacob PretoriusHoofpynTemperatuurVormMieliestronkLandbouGautengSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024MielieWaterpokkiesJohannesburgByung-Chul HanKarakteriseringVlekvrye staalGetalWoordeboek van die Afrikaanse TaalDie GelofteNoord-KaapGeskiedenis (vakgebied)Plae van EgipteRassisme in AfrikaSonPiesangSkoenlapperWillie JoubertKlimaatIdioomMark (ekonomie)SuikersiekteBeesvleisPaddaFabelMiltFranse RewolusieKriekKontinentNasionalismeBateRudi ClaaseTelevisieAppendiks🡆 More