Teenpous Gregorius Vi

Vir die wettige pous met dieselfde naam sien Pous Gregorius VI

Teenpous Gregorius VI
Sterfdatum na 1018
Teenpous van Pous Benedictus VIII
Begin van pontifikaat 12 Mei 1012
Einde van pontifikaat 25 Desember 1012

Gregorius VI was ‘n teenpous van Mei 1012 tot 25 Desember van dieselfde jaar.

Biografie

Toe Pous Sergius IV op 12 Mei 1012 sterwe, het die spanning tussen die adellik geslagte in Rome weer opgelaai. Die Crescentius en die Tusculum families het al twee hulle eie pous benoem. Gregorius was die kandidaat van Crescentius en Theophylactus was die kandidaat van Tusculum. Theophylactus het die naam Benedictus aangeneem.

Hoewel Gregorius die eerste was om die pousskap op te eis het Benedictus die amp verkry en is Gregorius uit Rome verban. Gregorius gaan toe steun soek by die Duitse keiser Hendrik II. Die keiser het egter die pouslike insignia by hom gevat en hom aangesê om nie meer aanspraak te maak op die pousskap nie. Gregorius het toe van die toneel verdwyn, hoewel dit bekend is dat hy nog gelewe het in 1018.

Verwysings


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit [Tegenpaus_Gregorius_VI die Nederlandse Wikipedia] vertaal.

Tags:

Pous Gregorius VI

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HaelVoortrekkersHindoeïsmeMonopolieKunsWinnie Madikizela-Mandela22 AprilKindersiektesVerdampingMiltSeekoeiKlimaatsverandering in Suid-AfrikaFrankrykBorsEnkelvoudige sinWaterstofTuberkuloseGasCarles PuigdemontAtlantis, Wes-KaapLys van Griekse mitologiese figureHemelBesemBySuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureYstervarkWaarheid-en-versoeningskommissieJan van TonderPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaVoortrekkermonumentRudi ClaaseKonflik (proses)ResensieKlinkerAntjie SomersGeslagSamestellingHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalGeweldSeksuele opwekking3D-rolprentEnsiklopedieWeeluisPornografiese akteurCristiano RonaldoKongo-krisisSteenkoolHemelvaartKlereStaalStedelike hitte-eilandGianna MichaelsFanie ViljoenKaapse florarykOlimpiese SpeleDistillasieSpinnekopUitwerking van klimaatsveranderingWitrenosterVoedingWiskundige terminologiePad na jou hartKaapstadLys van visseWaterbesparing in Suid-AfrikaBybelKangaroeGrondsoorteTelefoonBlourokkeVerlede tydTrigeminale neuralgieJeugdagKlimaatMeningsverskil oor aardverwarmingEmosie🡆 More