Teeleend: Voëlspesie

Die teeleend (Anas capensis) is 'n algemene standvoël in Suidelike Afrika.

Teeleend
Teeleend: Identifikasie, Habitat, Dieet
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. capensis
Binomiale naam
Anas capensis
Gmelin, 1789

Identifikasie

Grootte: 44–48 cm. Hierdie eend is die vaalste eend wat in Suid-Afrika voorkom. Die teeleend is hoofsaaklik grys met 'n bruin rug en pienk op die snawel. Die eend het 'n gespikkelde kop. Jong voëls besit nie die rooskleurige kleur op die snawel nie.

Habitat

Die habitat is oop areas van vars- sowel as soutwater. Hulle verkies vlak water en kom in klein swerms voor.

Dieet

Voedsel bestaan uit waterplante sowel as klein ongewerwelde gediertes.

Broeigewoontes

Die nes is altyd op die grond, naby die water en uitgevoer met dons.

Verspreiding

Die teeleend kom in die meeste dele van Suidelike Afrika voor, maar hoofsaaklik in die droë weste van die streek. Veral Wes-Kaapland.

Geluid

Die mannetjie-eend uiter 'n duidelike fluit, maar die wyfie-eend 'n sagte kwêk.

Ander name

  • Engelse naam: Cape Teal
  • Wetenskaplike naam: Anas capensis

Sien ook

Bronnelys

Tags:

Teeleend IdentifikasieTeeleend HabitatTeeleend DieetTeeleend BroeigewoontesTeeleend VerspreidingTeeleend GeluidTeeleend Ander nameTeeleend Sien ookTeeleend BronnelysTeeleend

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StadKennisArmoedeverligtingMangelontstekingGodsdiens in Suid-AfrikaZoeloesAfrikanersNederlandKwadratiese vergelykingKinderarbeidDuitslandWoordsoortAborsieGereedskapDigvormJohannes MeintjesByKonsonantGeslagsgelykheidKolitisDiskriminasie op grond van velkleurGeskiedenis van Suid-AfrikaProvinsies van Suid-AfrikaChristendomVryheidsdagNG gemeente BloemfonteinHoutMoslemMensAlliterasieHepatitis BSpinnekopGewerweldesMIV/vigs in Suid-AfrikaWhatsAppAnilingusMark (ekonomie)Suid-Afrikaanse ReserwebankHoofpynMansa MusaHomoniemPersoon (taalkunde)Wapen van Suid-AfrikaMadison IvyAnorexia nervosaAanhalingstekensStrykysterLetterkundeSlaginstrumentDokterMuggieNarsistiese persoonlikheidsteuringHidroëlektrisiteitSelfoonPaasfeesHomoseksualiteitGesondheidSpanbandbrugGeelslangMotiveringOrganisasie sonder winsoogmerkSkaapSlangGrondwet van Suid-AfrikaJagluiperdEkonomiese sektorAlfabetGeweldHerbivoorOos-KaapGemeenskapsorganisasieOogproblemeDwelmmiddelLiefdeNoag se arkRivierLys van politieke partye in Suid-Afrika🡆 More