Tecoma Stans

Die geelklokkies (Tecoma stans) is 'n immergroen indringerplant en klein boompie of struik wat inheems is aan die suidelike Verenigde State van Amerika en Meksiko.

Dit kom voor in die oostelike gedeeltes van Suid-Afrika; kus en onmiddelike binneland van die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal, deur Mpumalanga en Limpopo. In Engels staan dit bekend as yellow trumpetbush of yellow bells.

Geelklokkies
Tecoma Stans
Tecoma stans
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Tribus:
Tecomeae
Genus:
Spesie:
T stans
Binomiale naam
Tecoma stans
(L.) Juss. ex Kunth

Voorkoms

Tecoma Stans 
Geelklokkies

Die plant is klein en word nie groter as 2  tot 4 m nie. Dit groei in savanne, waterlope en langs paaie.

Bron

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Tecoma Stans VoorkomsTecoma Stans BronTecoma Stans Sien ookTecoma Stans Eksterne skakelsTecoma Stans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Natuurlike hulpbronHartaanvalOrthopteraDuitslandAanpassingskapasiteitSwart nasionalismeLys van musiekinstrumenteFinale OplossingDokterHomoniemFrederik Willem de KlerkVingerseksGrondGroot vyfInstagramKoolhidraatNaaldekokerNatuur1990BaälRooikatMiddelmisbruikGrondbesoedelingMenseregtedagBestuiwingLKewerStaalSwaelOogproblemeRelatiwiteitsteorieGetalKunselementeSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeAsiëGoudAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidHemelvaartsdagKaliumKalenderCalviniaWaterSeksueel oordraagbare infeksieChristendomLimfvatstelselKoppeltekenInternetAppel (sanger)YstertydperkAnglisismeJohannes MeintjesKoorsblaarSeksismeNasionale PartyFeminismeGezina, PretoriaFinansiële staatEuropaChemiese elementJaarVoegwoordRassismeDiskriminasieEugenetikaHeks van HexrivierAdolf HitlerProstaatkankerKleurJavaScriptArmoedeverligtingMotorvoertuigMisdaadromanHartseerAfleiding (taalkunde)LeestekenWet op NaturellengrondVarkgriepSeks🡆 More