Te Water-Versameling

Die Te Water-versameling in die staatsargief in Kaapstad gee inligting oor bedrywighede op politieke gebied in Suid-Afrika tydens die laaste helfte van die 19de en eerste dekade van die 20ste eeu.

Hierdie versameling bestaan hoofsaaklik uit briewe ontvang deur F.K. te Water en T.N.G. te Water onder andere van Jan Hendrik Hofmeyr en pres. M.T. Steyn. Dit dek die periode 1844 tot 1913.

Frans Karel te Water (Brussel, 13 Augusutus 1824 – Graaff-Reinet, 18 Desember 1913) was die lid vir Graaff-Reinet van die Wetgewende Vergadering van die Kaapkolonie. Sy seun was Thomas te Water.

Trivia

‘n Ander vooraanstaande lid van die Te Water-familie was Charles Theodore te Water (Graaff-Reinet, 4 Februarie 1887 – 6 Junie 1964), advokaat, politikus, Volksraaadslid vir Pretoria-Sentraal van 1924 tot 1929, Suid-Afrika se Hoë Kommissaris in Londen, voorsitter van die Volkebond, kanselier van die Universiteit van Pretoria.

Tags:

Kaapstad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OnderwysParkinson se siekteLiewe HeksieEnkelvoudige sinRandall WicombBaarmoederMieliestronkLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandLys van Afrikaanse televisiereekseVerstedelikingBrugSteentydperkTropiese sikloonNic de JagerNelson MandelaMagda van BiljonPornografieSikloonMauritiusHarry PotterInligtingstegnologieBobby AngelOrkney Snork NieDigvormYsterOnderhandelinge om apartheid te beëindigLys van Suid-Afrikaanse skrywersTweede VryheidsoorlogPsigopatieKindermishandelingDuitslandRuan PienaarWoordsoortLeah van NiekerkMosesProstaatkankerAtlantiese OseaanMiltPubiese hareGeslagDikdermJan van HunksFranse RewolusieNasiebouWiskundeSuid-Afrikaanse GrensoorlogSoweto-opstandVoornaamwoordSonnestelselFranklin D. RooseveltNkosi Sikelel' iAfrikaSlag van BloedrivierPlaasjapieKondensasieVlag van Suid-AfrikaMagnesiumOrthopteraNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaWikiKrugerwildtuinGlobaliseringTradisionele literatuurOvulasieSwitserlandDrinkwatervoorsieningMalariaDieretuinWikipediaDanie du ToitGNU-lisensie vir vrye dokumentasieTuisbladStereotipeHokkieNommertekenRenteTweede WêreldoorlogPomelo🡆 More