Tasmaniese Duiwel

Die Tasmaniese duiwel (Sarcophilus harrisii) is 'n karnivoriese buideldier wat in die natuur op Tasmanië, 'n eilandstaat van Australië, voorkom.

Dit is die enigste oorblywende lid van die genus Sarcophilus en is so groot soos 'n klein hond, dog stewig gebou. Sedert die uitsterwing van die buidelwolf in 1936 is die Tasmaniese duiwel die grootste karnivoriese buideldier in die wêreld. Die dier word gekenmerk aan sy swart pels, onaangename reuk wanneer gespanne, uiters harde skreeu en verwoede vreetsessies. Tasmaniese duiwels jag hulle eie prooi, maar is ook 'n aasdier. Alhoewel dit hoofsaaklik 'n alleenlopende dier is, sal hy soms ook saam met ander duiwels vreet.

Tasmaniese duiwel
Tasmaniese Duiwel
'n Mannetjiesduiwel
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Infraklas:
Orde:
Familie:
Dasyuridae
Genus:
Sarcophilus
Spesie:
S. harrisii
Binomiale naam
Sarcophilus harrisii
(Boitard, 1841)

Tasmaniese duiwels is reeds 400 jaar voor die Europese setlaars se aankoms in Australië op dié kontinent uitgeroei. Op die eiland Tasmanië is hulle tot 1941 gejag, as 'n bedreiging vir vee, maar is toe tot 'n beskermde spesie verklaar. Die diere worstel sedert laat in die 1990's met 'n gesigsgewas (kankeragtig) wat hulle getalle só verminder het dat die Australiese regering hulle in Mei 2008 tot 'n bedreigde spesie verklaar het.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StresDroogteLangste woordLys van Afrikaanse rolprenteBreinTransatlantiese slawehandelSpinnekopJeuksiekteFiksieViëtnamoorlogGriepJagluiperdPiet ByleveldSuid-Afrikaanse PolisiediensGeslagsgelykheidLys van Afrikaanse televisiereekseMeerKATMiddeleeueWaterbesoedelingBoer (landbou)Hoërskool Sentraal, BloemfonteinAngssteuringSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989GoudAfrikaanse taalleerHartToestand van materieGeskiedenis van AfrikaansGeweldBlonde stereotipeMartin Luther King jr.Britse en Amerikaanse maateenhedeFraktuurBeroerteWerkloosheidKompasGeslagLys van elemente volgens simboolBakterieMuskeljaatkatJacobus Hendrik PierneefTarentaleBesoedelingAdolf HitlerMikro-ekonomieOmgewingskwessies in Suider-AfrikaWetenskaplike klassifikasiePrimêre sektor van die ekonomieAborsieNelson MandelaInvloed van vigs op die ekonomieJo BlackNag van die lang messePampoentjiesVerantwoordelikheidNic de JagerHoenderTafelbergVolhoubare ontwikkelingLeestekenHormoonsiekteHomoniemKitaarOlimpiese Somerspele 2024BorskankerEskomSintetiese veselsApokriewe boekeAardkorsVerkragtingHokkieKoos BekkerPlastiekMark (ekonomie)Oos-KaapLeeuDoc Immelman🡆 More