Tasjkent

Tasjkent (Oesbekies: Toshkent; Russies: Ташкент; beteken 'klip-stad' in Turkse tale) is die hoofstad en grootste stad van Oesbekistan in die oostelike deel van die land, naby die grense met buurlande Kazakstan, Kirgisië en Tadjikistan.

. Die stad het 'n bevolking van 2 140 486 (waarvan sowat 20% Russe is) in 2008 gehad en 'n oppervlakte van 334,8 km². Vandag is Tasjkent die vierde grootste stad in die voormalige Sowjetunie.

Tasjkent
Toshkent • Ташкент
Tasjkent

Kaart Vlag
Tasjkent
Tasjkent
Wapen
Tasjkent
 Land Vlag van Oesbekistan Oesbekistan
 Provinsie Tasjkent
 Koördinate 41°20′N 69°18′O / 41.333°N 69.300°O / 41.333; 69.300
 Gestig op 3de Eeu v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 334,8 vk km
 Hoogte bo seevlak 455 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2012) 2 309 600
 - Bevolkingsdigtheid 6nbsp;393/vk km
 - Metropolitaanse gebied 3 247 012
 Tydsone UTC +05:00
 Burgemeester Rakhmonbek Usmonov

Voor die invloed van Islam in die 8ste eeu nC begin het, is Tasjkent in die vroeë geskiedenis deur die Sogdiese en Turkse kulture beïnvloed. Na die vernietiging daarvan deur Genghis Khan in 1219, is die stad herbou en het voordeel getrek uit die syroete. Van die 18de tot die 19de eeu het die stad 'n onafhanklike stadstaat geword voordat dit weer deur die Khanaat van Kokand verower is. Baie van die historiese geboue is tydens die sosialistiese rewolusie in 1917 en tydens 'n groot aardbewing in 1966 vernietig.

Demografie

In 2017 is altesaam 43.900 kinders gebore. Die geboortesyfer is 18,2 % en is dus die laagste in Oesbekistan. In dieselfde tydperk is 16 500 mense dood. Die sterftesyfer is 6,9 %. Dit is die hoogste in Oesbekistan. Die natuurlike bevolkingsaanwas is +27.400 mense, of + 11.3 % en is dus die laagste in die hele Oesbekistan.

Susterstede

Verwysings

Tags:

KazakstanKirgisiëOesbekiesOesbekistanRusseRussiesSowjetunieTadjikistanTurkse tale

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tolla van der MerweJan van RiebeeckKindermishandelingNasionalismeProstaatkankerBateYouTubePinksterEkologieProstaatklierHandbalWinnie Madikizela-MandelaToerismeTatoeëermerkAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeVerenigde KoninkrykFanie ViljoenSitrusLys van elemente volgens simboolMahatma GandhiAardbewingBywoordMierSelfmoordRymMenseregtedagWaterpokkiesDemokratiese Republiek die KongoChloorGriekwa-AfrikaansOutismeJacques LootsSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Racheltjie de BeerAbstraksie (rekenaarwetenskap)RenosterGroepsdrukOnderwerp (taalkunde)Ronelda KamferLimpopo (rivier)ReënvalbepalingTrigeminale neuralgiePaddaVoortrekkersHoenderSkilpadBreingewasWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaTandbederfDrakensbergeMaatskappyNazi-DuitslandMIVEiffeltoringSkildklier7de LaanPapegaaieItaliëLys van bekende Suid-AfrikanersRenaissanceSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994NederlandsMiskruierPlantLandbou in Suid-AfrikaDoelwitHeks van HexrivierMagsverheffingKuberkrakerSeksismeRefentse MorakeCalviniaTaalfossielOrgasmeLys van Nederlandse skilders23 April🡆 More