Taro

Taro verwys gewoonlik na die plant Colocasia esculenta, die mees algemeen gekweekte spesie in die Araceae-familie en waarvan die knolle, blare en blaarstele as groente gebruik word.

Taro
Taro
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Orde:
Arales
Familie:
Subfamilie:
Aroideae
Tribus:
Colocasieae
Genus:
Colocasia
Spesie:
Colocasia esculenta
Sinonieme
  • Alocasia dussii Dammer
  • Alocasia illustris W.Bull
  • Aron colocasium (L.) St.-Lag.
  • Arum chinense L.
  • Arum colocasia L.
  • Arum colocasioides Desf.
  • Arum esculentum L.
  • Arum lividum Salisb.
  • Arum nymphaeifolium (Vent.) Roxb.
  • Arum peltatum Lam.
  • Caladium acre R.Br.
  • Caladium colocasia (L.) W.Wight nom. illeg.
  • Caladium colocasioides (Desf.) Brongn.
  • Caladium esculentum (L.) Vent.
  • Caladium glycyrrhizum. Fraser
  • Caladium nymphaeifolium Vent.
  • Caladium violaceum Desf.
  • Caladium violaceum Engl.
  • Calla gaby Blanco
  • Calla virosa Roxb.
  • Colocasia acris (R.Br.) Schott
  • Colocasia aegyptiaca Samp.
  • Colocasia colocasia (L.) Huth nom. inval.
  • Colocasia euchlora K.Koch & Linden
  • Colocasia fonstanesii Schott
  • Colocasia gracilis Engl.
  • Colocasia himalensis Royle
  • Colocasia neocaledonica Van Houtte
  • Colocasia nymphaeifolia (Vent.) Kunth
  • Colocasia peltata (Lam.) Samp.
  • Colocasia vera Hassk.
  • Colocasia violacea (Desf.) auct.
  • Colocasia virosa (Roxb.) Kunth
  • Colocasia vulgaris Raf.
  • Leucocasia esculenta (L.) Nakai
  • Steudnera virosa (Roxb.) Prain
  • Zantedeschia virosa (Roxb.) K.Koch
Taro
Die groot blare van Colocasia esculenta
Taro
Taroknolle wat te koop is

Colocasia esculenta is vermoedelik nie inheems aan Suid-Indië en Suidoos-Asië nie, maar word algemeen daar gekweek. Dit is ’n meerjarige, tropiese gewas wat hoofsaaklik vir sy knolle gekweek word. Ook die blare word geëet. In Afrika, Oseanië en Suid-Indië is dit ’n stapelvoedsel en waarskynlik een van die vroegs gekweekte gewasse. Dit het vermoedelik in die Indies-Maleise ekosone ontstaan, dalk Oos-Indië, Nepal en Bangladesj, en van daar ooswaarts versprei na Suidoos-Asië, Oos-Asië en die Pasifiese eilande; weswaarts na Egipte en daarna suid- en weswaarts na Oos- en Wes-Afrika. Van daar het dit na die Karibiese gebied en die Amerikas versprei.

Dit is onder verskeie plaaslike name bekend en word dikwels "olifantore" genoem wanneer dit as ’n ornamentele plant gegoei word.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MonopolieDuitse maselsKrugerwildtuinSatellietAsemhalingVersamelnaamGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMusieksimboleFrederik Willem de KlerkPaarl GimnasiumAboriginesKoerantTrappe van vergelykingKangogrotteKommunikasieChristiaan BarnardNederlandKaartAfro-AmerikanersVoegwoordSuikersiekteVaginaDuitslandRefentse MorakeTradisionele Afrika-medisyneHarry PotterVormBurgerregteNedersettingEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaRymWet op Bantoe-onderwysKookpuntSeksWaterbesparing in Suid-AfrikaVryheidsmanifesBreinMassaDeelteken en umlautTweede WêreldoorlogKorrupsieKaliumLeeuGoogleOrrelStedelike hitte-eilandMynbedryf van Suid-AfrikaKameelperdDiskriminasieAspoestertjieSoweto-opstandKlimaatsverandering in AfrikaKommunismeLiesbreukCheslin KolbeVleilandLien se lankstaanskoeneKontinentWeervoorspellingIronieUnited Democratic FrontEkonomiese sektorSomerSowjetunieReënspinnekopCarike KeuzenkampAngssteuringEtniese groepBrongitisKunsmatige algemene intelligensieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994MonopolyBateLys van kinderspeletjiesGeelsug🡆 More