Kanferbos

Die kanferbos (Tarchonanthus camphoratus) is 'n boom wat voorkom aan die kuslyn van Suid-Afrika.

Die boom staan ook bekend as die vaalbos of smalblaarkanferbos.

Kanferbos
Kanferbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. camphoratus
Binomiale naam
Tarchonanthus camphoratus
Kanferbos
'n Kanferbos in Jan Celliers Park.

Kenmerke

Dit word tussen 2 – 9 m groot. Die boom se bas is lig van kleur met diep groewe in die lengte. Die blare is leeragtig met 'n dowwe grysgroen aan die bokant en bleekgrys aan die onderkant. Indien die blare gekneus word gee dit 'n kanfergeur af. Die blomme en sade is oortrek met wit hare.

Habitat

Die boom groei in duine, woudrande tot op hoë hoogtes. Die hout is swaar en word gebruik vir die maak van musiekinstrumente en meubels.

Bronne

Sien ook

Tags:

Kanferbos KenmerkeKanferbos HabitatKanferbos BronneKanferbos Sien ookKanferbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DriehoekStilleweEnsiklopedieWiki CommonsJeanette FerreiraGeslagsgelykheidVaste stofPretoriaWortelOos-KaapHeks van HexrivierMisdaadVoedingAnglo-BoereoorlogDiamantD.J. OppermanKlimaatsverandering in Suid-AfrikaPad na jou hartKongo-krisisHoofstadMangelontstekingFinansiële staatGipsOrtopedieSatellietGenitale vratVlag van Suid-AfrikaNatuurEngelsVrystaatSan Andreas-breukBeaufortskaalSamestellingOlimpiese SpeleHartAkademiaJaco JacobsDubbelpuntKoperTatoeëermerkSamestellende afleidingBernice WestKapitalismeBurgerregteWoordeskatLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGeografie van Suid-AfrikaGewasboerdery in Suid-AfrikaGoogleDriedimensioneelKunsUnie van Suid-AfrikaLiewe HeksieGrondsoorteMondWitbloedselFabelKlimaatsverandering in AfrikaOopbroninhoudEngelandFamilie (verwantskap)LewerAnglisismeToekoms van die AardeSekondêre sektor van die ekonomieImmunologieBoomslangDie Laaste Avondmaal (Leonardo)Selakant🡆 More