Suid-Tarawa

Suid-Tarawa (Engels: South Tarawa) is die hoofstad en grootste stad van die eilandnasie Kiribati.

Die stad het 'n bevolking van 50 182 in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 15,76 km². Dit is in die suide van die atol Tarawa geleë. Omtrent die helfte van Kiribati se bevolking woon in Suid-Tarawa.

Suid-Tarawa
Suid-Tarawa

Kaart Wapen
Suid-Tarawa
Suid-Tarawa
Vlag
Suid-Tarawa
 Land Vlag van Kiribati Kiribati
 Divisie Tarawa
 Koördinate 01°19′32″N 172°59′00″O / 1.32556°N 172.98333°O / 1.32556; 172.98333
 Stigting
 Oppervlakte:  
 - Totaal 15,76 vk km
 Hoogte bo seevlak 3 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 50 182
 - Bevolkingsdigtheid 3 184/vk km
 Tydsone UTC +12, +13, +14
 - Somertyd UTC +12, +13, +14
 Burgemeester
 Amptelike webwerf

Tags:

AtolEilandnasieEngelsHoofstadKiribati

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Septimius AwardsParasitiese siektesKlimaatveranderingVrystaatAfrikaanse TaalmonumentAfrikaZack du PlessisBlomDokterMiljardSteve BikoHipoteseOm-te-infinitiefkonstruksieTydSonpaneelRugbyJohannesburgUKhahlamba-DrakensbergparkArmoedeNaaldekokerHibernasieEjakulasieOntbossingReënMark (ekonomie)FabelStilleweBesoedelingGeelsugMikro-ekonomieMorfologie (taalkunde)MaatskappyAanpassingskapasiteitVerkoueAlliterasieKolitisTermiese geleidingsvermoëBelastingOnderhandelinge om apartheid te beëindigSokkerRekenaarImpakte van toerismeBeesHorlosieKonsentrasiekampAsiëApostoliese GeloofsbelydenisOorstromingNierTradisionele literatuurAfrikanersCarles PuigdemontMateriaalFrederik Willem de KlerkStereotipeTweede WêreldoorlogMierMusieksimboleGianna MichaelsLys van musiekinstrumenteHefboomTafelbergJagluiperdBoomslangLys van visseWeer (meteorologie)HeupAfrikaanse WikipediaSeisoenBatePaddaInflasieWerkloosheidPaasfeesPinksterNatuurrampEkotoerisme🡆 More