Tanoetamoen: Egiptiese farao en koning van Koesj

Tanoetamoen (ook bekend as Tantamani en Tanutamun) was ’n farao van die Nubiese 25ste Dinastie van Antieke Egipte en koning van Koesj.

Sy praenomen was Bakare, wat beteken "Glorieryk is die Siel van Ra".

Tanoetamoen
Ook Tantamani, Tanutamun
Die kop van ’n standbeeld van waarskynlik Amoen met Tanoetamoen se naam op die agterkant.
Die kop van ’n standbeeld van waarskynlik Amoen met Tanoetamoen se naam op die agterkant.
Farao van die 25ste Dinastie
Periode Omstreeks 664-655 v.C.
Voorganger Taharqa
Opvolger Psamtik I
Vader Sjabaka
Oorlede 653 v.C.
Tanoetamoen in Egiptiese hiërogliewe
Serech of Horusnaam
G5
V29mr
t
Tanoetamoen: Egiptiese farao en koning van Koesj
Nebty-naam
G16
N5E10D28
Z1
Praenomen of troonnaam
M23
t
L2
t
Tanoetamoen: Egiptiese farao en koning van Koesj
raE1kA
Tanoetamoen: Egiptiese farao en koning van Koesj
Nomen of geboortenaam
G39N5
 
Tanoetamoen: Egiptiese farao en koning van Koesj
imn
n
N17
n
wAti
Tanoetamoen: Egiptiese farao en koning van Koesj
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Hy was die seun van koning Sjabaka en die nefie van sy voorganger, Taharqa.

Bewind

Nadat die Assiriërs Necho I as koning aangewys en Egipte verlaat het, het Tanoetamoen van Nubië af met die Nylrivier langs marsjeer en die hele land herbeset, insluitende Memphis. Necho I is in die veldtog dood. Die Assiriërs het na Egipte teruggekeer, Tanoetamoen se magte in die Delta verslaan en so ver suid as Thebe opgeruk, wat hulle geplunder het. Hulle het so die Nubiese heerskappy oor Egipte effektief beëindig, hoewel Tanoetamoen se gesag nog in Bo-Egipte erken is tot sy agtste bewindsjaar, 656 v.C., toe Psamtik I se vloot vreedsaam beheer oor Thebe oorgeneem en Egipte herenig het.

Tanoetamoen het daarna oor Koesj regeer tot met sy dood in 653 v.C.. Hy is in dié land opgevolg deur ’n seun van Taharqa.

Verwysings

Tags:

25ste DinastieAntieke EgipteFaraoKoesjNesoe-biti-naamNubiëRa

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Handwoordeboek van die Afrikaanse TaalIndiëBoomHartVerkleinwoordJohannes MeintjesMenseregteGianna MichaelsLys van Suid-Afrikaanse skrywersBoelieryEkostelselN.P. van Wyk LouwAtoomRenaissanceVoortrekkersHibernasieErns GrundlingFamilie (verwantskap)VryheidsmanifesEnkelvoudige sinGriepKlavierVoegwoordNatuurrampYslandChristendomGroot vyfAfrikaanse TaalmonumentByAboriginesGalblaasBraaiTylaDarwinismeSpinnekopFrankrykKaapstadse waterkrisis 2015-2018EkotoerismeTweede Nuwe JaarFanie ViljoenDataverwerkingGeprosesseerde kosKoolstofdioksiedOlimpiese Somerspele 2024MaselsLuiperdOntdekking van goud in Suid-AfrikaHarry PotterLys van Nederlandse skildersTsoenamiProstaatklier3D-rolprentKlem-in-die-kaakPaarl GimnasiumSinkSwart nasionalismeKunselementeSuid-Afrikaanse randAvbobSkilpadBrandmondsindroomAborsie in Suid-AfrikaAkwariumLetterlike en figuurlike taalgebruikZoeloesGriekwa-AfrikaansImpakte van toerismeLys van kinderspeletjiesLarry PageVarkgriepOnse VaderJan van RiebeeckMiltWitbloedsel🡆 More