Tangier

Tangier (Arabies: طنجة‎ Ṭanjah; Berber: ⵟⴰⵏⵊⴰ Tanja of Tingi; Frans: Tanger; Spaans: Tánger; Portugees: Tânger) is 'n stad in die noorde van Marokko met sowat 850 000 inwoners (2012-skatting).

Dit is geleë op die Noord-Afrikaanse kus by die westelike ingang na die Straat van Gibraltar, waar die Middellandse See en die Atlantiese Oseaan mekaar ontmoet naby Kaap Spartel. Dit is die hoofstad van die Tangier-Tetouan Streek en van die Tangier-Asilah prefektuur van Marokko.

Tangier

طنجة Ṭanjah
ⵟⴰⵏⵊⴰ / Tanja
Tangiers
Die baai van Tangier in die aandskemer
Die baai van Tangier in die aandskemer
Vlag van Tangier
Vlag
Tangier is in Marokko
Tangier
Tangier
Koördinate: 35°46′N 5°48′W / 35.767°N 5.800°W / 35.767; -5.800 5°48′W / 35.767°N 5.800°W / 35.767; -5.800
LandVlag van Marokko Marokko
StreekTangier-Tetouan
Oppervlak
 • Totaal250 km2 (96,5 vk. myl)
Hoogte
80 m (262 ft)
Bevolking
 • Totaal850 000
 • Digtheid3 400/km2 (8 806/vk. myl)
Tangier
Die uitsig na Gibraltar

Die ryk geskiedenis van Tangier is as gevolg van die historiese teenwoordigheid van baie beskawings en ​​kulture vanaf die 5de eeu v.C. Tussen die tydperk van 'n Berber nedersetting, en later 'n Fenisiese stad na onafhanklikheid in die 1950's, was Tangier 'n toevlugsoord vir vele kulture. In 1923, het Tangier internasionale status gehad by buitelandse koloniale magte, en was dit 'n bestemming vir baie Europese en Amerikaanse diplomate, spioene, skrywers en sakemanne.

Die stad ondergaan tans vinnige ontwikkeling en modernisering. Projekte sluit in nuwe 5-ster hotelle langs die baai, 'n moderne sakekern genoem "Tangier City Center", 'n nuwe lughawe en 'n nuwe sokkerstadion. Tangier se ekonomie het ook grootliks baat gevind by die nuwe Tanger-Med hawe.

Tangier se sportspan I.R.T. (of Ittihad Riadi de Tanger) is 'n prominente klub met 'n groot ondersteunerbasis. Tangier is een van die gasheerstede vir die 2015 Afrikanasiesbeker (CAF-sokkertoernooi), wat by die nuwe Ibn Batouta-stadion en in ander stede in Marokko gespeel sal word.

Verwysings

Tags:

ArabiesAtlantiese OseaanFransHoofstadKaap SpartelMarokkoMiddellandse SeeNoord-AfrikaPortugeesSpaansStraat van Gibraltar

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Magda van BiljonSokkerDonderstormSonsteekKlein vyf diereEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaJo BlackKameelMaanDemokratiese Republiek die KongoGianna MichaelsMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaVersamelnaamKrieketMusiekteaterHorlosieBipolêre gemoedsteuringLys van veltoestandeSelSkaakWaar ruwe rotseGeskiedenis van die BoererepubliekeMierLeah van NiekerkPêrelViëtnamoorlogRatelVoorsetselGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaStresKweekhuiseffekAlice MunroElandréLianie MayLiefdeRooikatAnette EngelbrechtOrgasmeSteentydperkWebblaaierLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsGroepsdrukTierNeologismeAardverwarmingAntjie KrogSuid-Afrikaanse GrensoorlogLiewe HeksieBeesvleisPornografieNaboomMielieWhatsAppKlimaatsverandering in Suid-AfrikaVulvaGNU/FDL-lisensieKongo-krisisSatellietAppelAalwynPerdebyeVrymesselaryOlimpiese Somerspele 2024Anton GoosenVoorvoegselDroomVoëlgriepKewerYstertydperkMis (weerkunde)Omtrek, oppervlakte en volumeVingerseksLabia (geslagsdele)Lys van Afrikaanse televisiereekseVlagterminologieKoringBurgerregte🡆 More