Tanetium

Die Tanetium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Paleogeen (serie/epog Paleoseen).

Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
Neogeen Mioseen Aquitanium jonger
Paleogeen Oligoseen Chattium 23,03–28,1
Rupelium 28,1–33,9
Eoseen Priabonium 33,9–38,0
Bartonium 38,0–41,3
Lutetium 41,3–47,8
Ipresium 47,8–56,0
Paleoseen Tanetium 56,0–59,2
Selandium 59,2–61,6
Danium 61,6–66,0
Kryt Laat Maastricht ouer
Die verdeling van die Paleogeen (IKS).

Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.

Die tydperk was van sowat 59,2 tot 56 miljoen jaar gelede. Dit is voorafgegaan deur die Selandium en gevolg deur die Ipresium. Dit eindig met die PETM-voorval.

Naam en definisie

Die Tanetium is in 1874 deur die Switserse geoloog Eugène Renevier genoem na die Britse Isle of Thanet.

Die basis van die etage word gedefinieer deur die begin van die magnetiese chronosone C26n en die bokant deur ’n negatiewe δ13C-anomalie. Die globale stratotipepunt lê, nes dié van die Selandium, in die ontsluiting langs die strand van Itzerun in Spanje.

Sien ook

Verwysings

Bronne

  • (en) Arenillas, I.; Molina, E.; Ortiz, S. & Schmitz, B.; 2008: Foraminiferal and δ13C isotopic event-stratigraphy across the Danian-Selandian transition at Zumaya (northern Spain): chronostratigraphic implications, Terra Nova 20: pp 38-44.
  • (en) Bernaola, G., Martín-Rubio, M. & Baceta, J.I., 2009: New high resolution calcareous nannofossil analysis across the Danian-Selandian transition at the Zumaia section: comparisons with South Tethys and Danish sections, Geologica Acta 7(1-2), pp 79-92.
  • (en) Gradstein, F.M.; Ogg, J.G.; Schmitz, M.D. & Ogg, G.M.; 2012: A Geologic Time Scale 2012, Elsevier, ISBN 0444594256.

Tags:

Tanetium Naam en definisieTanetium Sien ookTanetium VerwysingsTanetium BronneTanetiumChronostratigrafieEpog (geologie)Etage (stratigrafie)PaleogeenPaleoseenPeriode (geologie)Serie (stratigrafie)Sisteem (stratigrafie)Tydsnede (geologie)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TafelbergGrondbesoedelingSneeuRob HersovLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierKankerLimfvatstelselSonkragGautengSeevlakstygingJacques LootsKoorsblaarOnderwerp (taalkunde)DaggaVeelvoudige sinSpreeuLys van chemiese elemente volgens atoomgetalRomanSwartkwasmuishondLeestekenVraag en aanbodSeevlakMisdaadWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaReg tot ‘n gesonde omgewingRooibokProteaKindermishandelingHulpwerkwoordNeurenberg-verhoreKultuurAntisemitismeMaatskappySokkerMondRookgewoonteMynbouInkomstePankreasGeslagsgelykheidWright-broersAfrikaanse taalleerSinoniemDesmond TutuSkoenlapperNatuurlike hulpbronKommunismeVoëlVlag van Suid-AfrikaSeekatDrie-eenheidGianna MichaelsStadNiersteenVerkleinwoordInvloed van vigs op die ekonomieE-posKleurDemokrasieJeanette FerreiraUKhahlamba-DrakensbergparkCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-AfrikaSpringbokEkotoerismeOlifantAfrikaanse WikipediaJudaïsmeNapoleon BonaparteLys van politieke partye in Suid-AfrikaFacebookVolstruisMartin Luther King jr.🡆 More