Abiekwasgeelhout

Die Abiekwasgeelhout of Dabbie (Tamarix usneoides) is nie 'n ware Geelhout nie, maar 'n struikerige Tamariskboom wat in die Wes-, Noord-Kaap, Angola en Namibië aangetref word.

Dit groei veral langs die kuslyn, brakkerige rivieroewers en langs droë rivierbeddings. Dit het fyn, skubagtige loof, en die blomme word laatwinter in digte bloeiwyses gedra. Elke blom kan duisende sade voortbring wat elk deur kapsule omvat word met 'n haartossel aan die apeks.

Abiekwasgeelhout
Abiekwasgeelhout
Abiekwasgeelhout
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Tamaricaceae
Genus: Tamarix
Spesie:
T. usneoides
Binomiale naam
Tamarix usneoides
E.Mey. ex Bunge
Sinonieme
  • Tamarix angolensis Nied. ex Engl.
  • Tamarix angolensis Nied.
  • Tamarix austroafricana Schinz

Die boom se FSA-nommer is 487.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EmosieLys van elemente volgens simboolSkarlakenkoorsAppelVulkaanRekenaarHannes van WykSeptimius AwardsInsekJohannes MeintjesBruto binnelandse produkEreksieZoeloesDeelstate van die Verenigde State van AmerikaNatuurwetenskapKunselementePersSkoenlapperSkilpadLys van chemiese elemente volgens atoomgetalBraaiBreinReg tot ‘n gesonde omgewingKondensasieOorstromingDoelwitMiteHoofpynLiesbreukXenofobieDemi Lee MooreRob HersovTatoeëermerkGroot TrekVoortrekkermonumentLieweheersbesieWikimedia-stigtingKoerantWaarheid-en-versoeningskommissieSeekoeiJuan Antonio VillacañasHibernasieMondHerfsPlaattektoniekC. Louis LeipoldtKlimaatsverandering in Suid-AfrikaRumatiekSlawernyBreingewasWaterbesoedelingMartin Luther King jr.SomerTolla van der MerweTrappe van vergelykingWaterbesparing in Suid-AfrikaNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyAkroniemKolonisasieBek-en-klouseerSlag van Cuito CuanavaleJo BlackWiki CommonsVryheidsmanifesHemelvaartPesachAfrikaanse TaalmonumentHeuningRymAalwynMisdaadWatersuiweringTienerAnale seksGrondsoorte1200Periodieke tabel🡆 More