Taliep Petersen

Taliep Petersen (15 April 1950 - 16 Desember 2006) was 'n Suid-Afrikaanse sanger, komponis en regisseur van 'n aantal populêre musiekblyspele.

Hy het onder andere met David Kramer gewerk, saam met wie hy 'n Olivier-toekenning ontvang het.

Taliep Petersen
Gebore15 April 1950
Distrik Ses, Kaapstad
Sterf16 Desember 2006 (op 56)
Athlone, Kaapstad
Beroep(e)Sanger, komponis, regisseur
AssosiasiesDavid Kramer

Dood

Petersen, 'n praktiserende Moslem, was twee keer getroud en het ses kinders gehad. Hy is op 16 Desember 2006 by sy huis doodgeskiet. In 'n huldeblyk het Ebrahim Rasool, premier van die Wes-Kaap, lof toegeswaai vir Petersen se vermoë om "ons hele geskiedenis vas te lê, ons diepste pyn uit te druk, ons vreugde te verwoord en ons menswees deur musiek en drama te demonstreer".

Op 18 Junie 2007 is sy vrou, Najwa Petersen, in die familiehuis in hegtenis geneem in verband met die moord. Sy is saam met drie mans aangekla van "beplande moord met voorbedagte rade". Najwa Petersen is op 2 Desember 2008 in die Kaapse Hooggeregshof skuldig bevind, saam met die twee mans Abdoer Emjedi en Waheed Hassen. Al drie is skuldig bevind aan moord en aan roof met verswarende omstandighede. Regter Siraj Desai het Najwa Petersen tot 28 jaar tronkstraf gevonnis.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

David KramerSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TerracottaleërGewasboerdery in Suid-AfrikaVarkCholeraNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaAppel (sanger)GestremdheidGeslagTienie HollowayKunsmatige intelligensieRosa ParksGeweldPampoentjiesIngenieursweseWaterbesoedelingGalblaasMuskeljaatkatHernubare energieChemiese verbindingEllipstekenSkildklierKindersiektesDriehoekKoue OorlogMassaKonjunktivitisDokterMobutu Sese SekoInkomsteSikloonHeks van HexrivierWaterAfrikaanse WikipediaPoësieApokriewe boekeAborsieDansRussiese inval in Oekraïne sedert 2022GeloftedagDomineeNasionale VrouedagCovid-19-pandemieKankerAnglisismeJacques LootsSwartSeksueel oordraagbare infeksieLangste woordBreinvliesontstekingFotosinteseLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaEngelandOranjerivierWoordeskatJakkalsOorkruipersHomofoonNoag se arkSeksualiteitBywoordStudievaardighedeJeugdagKindermishandelingWinnie Madikizela-MandelaOogproblemeBlomSamestellingDistillasieAtmosfeerAnrich HerbstLys van nedersettings in Suid-AfrikaByvoeglike naamwoordRobbeneilandSelfoonBelastingNiersteen🡆 More