Talang-Koninginvis

Die Talang-koninginvis (Scomberoides commersonianus) is 'n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf Oos-Londen noordwaarts voorkom.

Dit is 'n tropiese vis wat warmer waters verkies en meer volop raak vanaf Durban en verder noord. In Engels het dit vele name, waaronder Talang queenfish, giant dart, giant leatherskin, giant queenfish, largemouth queenfish, leatherjacket en Talang leatherskin.

Talang-koninginvis
Talang-Koninginvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Scomberoides
Spesie:
S. commersonianus
Binomiale naam
Scomberoides commersonianus
Lacepède, 1801

Voorkoms

Die vis is lank en plat. Die rug is donker- tot olyfgroen, die sye is silwer en die pens is wit. Die sye het normaalweg 'n geel skynsel. Daar is ook 'n horisontale lyn op die sye met vyf of meer donker kolle bo die lyn wat kleiner word na agter. Die vis weeg normaalweg minder as 5 kg.

Habitat en gewoontes

Hulle kom veral naby riwwe in sandbaaie voor en is grootliks alleenlopers. Hulle verkies donkerder waters of warm, groenige water. Hulle eet klein vissies soos harders en ansjovis. Hulle word beide vanaf die kus en bote gevang.

Dit is nie 'n gewilde eetvis nie.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Talang-Koninginvis VoorkomsTalang-Koninginvis Habitat en gewoontesTalang-Koninginvis Sien ookTalang-Koninginvis BronTalang-Koninginvis Eksterne skakelTalang-Koninginvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EjakulasieVermaakSendelingposisieLiturgiese jaarKoekie (rekenaarwetenskap)WerwelkolomKoöperasiestoriesKlem-in-die-kaakGedigNierGerrie PretoriusJudaïsme1991DuitslandDoziAfrikaanse naguilMamelukWayback MachineOu Apostoliese KerkNederduitse Gereformeerde KerkKolonoskopieE-regeringGodWynsteenOnderwys in Suid-AfrikaWaverCSSHeliosfeerTierboskatSeksuele penetrasieDissipel vir wie Jesus baie lief wasLewerAntieke EgiptePerdHeupvervangingKasteel die Goeie HoopKrokus Stadsaal-aanvalWikiquoteAarde se atmosfeerNic de JagerSuid-Afrikaanse InkomstediensTydBorsbeenXhosaRugbywêreldbeker 1987Suid-Afrikaanse randMenstruasieMarga van RooyLetterlike en figuurlike taalgebruikVoorhuidSinoniemLys van nedersettings in Suid-AfrikaGeboorteHondsdolheidSean CombsWet op NaturellengrondOogproblemeAndré SchwartzBloeddrukNagapieSteve HofmeyrHondeklipbaaiAppelblaarInsekEucalyptusPornografiese subgenresVolumeBloedvergiftigingWaldimar PelserRob Hersov🡆 More