Tacoma, Washington

Tacoma (/təˈkoʊmə/ tə-KOH -mə) is 'n mediumgrootte stedelike hawestad en die setel van Pierce County, in Washington-deelstaat, Verenigde State van Amerika.

Die stad is aan Washington se Puget Sound geleë, 51 km suidwes van Seattle (waarvan dit die grootste satellietstad is), 50 km noordoos van die hoofstad, Olympia, en 93 km noordwes van die Mount Rainier Nasionale Park. Volgens die sensus van 2010 was daar 191 704 inwoners. Tacoma is die tweede grootste stad in die Puget Sound-omgewing en die derde grootste in die staat. Tacoma dien ook as die middelpunt van sakebedrywighede vir die South Sound-streek, met ongeveer 1 miljoen inwoners.

Soos die meeste nywerheidstede, het Tacoma in die middel van die 20ste eeu 'n langdurige agteruitgang gehad as gevolg van voorstedeliking en disinvestering. Sedert die negentigerjare het Tacoma in die middestad 'n bloeitydperk beleef. Die ontwikkeling in die middestad sluit die Universiteit van Washington Tacoma in; Line T, die eerste moderne elektriese spoorwegdiens in die staat; die staat se hoogste digtheid van kuns- en geskiedenismuseums; en 'n gerestoureerde waterfront, die Thea Foss Waterweg.

Galery

Tacoma, Washington 
Lugfoto van Tacoma, Washington, die hawe van Tacoma en Commencement Bay

Sien ook

Verwysings

Tags:

Hulp:IFA/EngelsOlympia, WashingtonSeattleWashington (deelstaat)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OrgasmeWaterTuberkuloseArmoedeverligtingSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeTelwoordPuberteitHorlosieTegnologieNatuurrampFinansiële staatKrokodilWet op Bantoe-onderwysApokriewe boekeLys van bekende Suid-AfrikanersVigsViëtnamoorlogKolorektale kankerPersoonlikheidHerfsKnieKaapse florarykMenseregtedagMierEllipstekenHartaanvalSonnestelselLoftus MaraisJohannesburgBosluisbytkoorsKatVaste stofHolocaustBrandmondsindroomKlinkerTweede Nuwe JaarPampoentjiesMorfologie (taalkunde)MIV/vigs in Suid-AfrikaWolkGeelsugKewerMisdaadromanSwartbewussynsbewegingJode in Suid-AfrikaRepubliek die KongoVoorsetselMenseregteOligopolieDrie-eenheidMusiekHartseerEkonomiese sektorLDubbelpuntAtletiekBreinkaartSuurstofTierMuskeljaatkatWeervoorspellingFilistyneRugbyDriehoekHerpes simplexSeksueel oordraagbare infeksieAardbewingBlomPizzaRosa ParksDemi Lee MooreKonsentrasiekamp🡆 More