Tabankulu

Tabankulu is 'n nedersetting in die voormalige Transkeistreek in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Die dorpie is sowat 18 km van die N2 nasionale pad. Die naam beteken 'groot berg'. Die dorpie se geskiedenis gaan terug na 'n handelspos wat hier geopen is in 1894. Die distrik van 1 500 km2 word hoofsaaklik bewoon deur Pondo en Xesibe Xhosastamme.

Tabankulu
Tabankulu is in Oos-Kaap
Tabankulu
Tabankulu
Tabankulu Tabankulu se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 30°58′S 29°18′O / 30.967°S 29.300°O / -30.967; 29.300 29°18′O / 30.967°S 29.300°O / -30.967; 29.300
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikAlfred Nzo
MunisipaliteitNtabankulu
Oppervlak
 • Totaal19,51 km2 (7,53 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal3 266
 • Digtheid167/km2 (430/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.1%
 • Indiërs/Asiërs0.8%
 • Bruin mense1.3%
 • Swart mense96.7%
 • Ander1.1%
Taal (2011)
 • Xhosa 92.3%
 • Engels 2.5%
 • Ander 5.2%
Poskode (strate)
5130
Poskode (posbusse)
5130
Skakelkode039

Sien ook

Bronne

Tags:

N2Oos-KaapSuid-AfrikaTranskei

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TatoeëermerkSwartwitpensAkademiaAkkedisOorlogGroot DepressieTrevor NasserBestuiwingSirkelJanie du PlessisBynierNylrivierMIVAntoniemAardeBeesvleisVryheidsdagMichael JacksonTrappe van vergelykingLeierMierLys van chemiese elemente volgens atoomgetalPinksterKultuurNeerslagHipoteseWoestynMosesToekoms van die AardeSaldanhaCarike KeuzenkampPriemgetalKameelperdNierversakingKrokodilNylrivier (Suid-Afrika)Klimaat2024 Chinese Grand PrixMiltVlagterminologieJan-Willem BreureSlag van BloedrivierPubiese hareEngelsLys van Afrikaanse skrywersHartSosiale mediaDolfynWielewaalKarooHarry KerrBrandmondsindroomVulkaanJan de WetGlobaliseringBoer Soek 'n VrouMierleeuInternetDieregeluideDulcie van den BerghSatellietfotoNamakwalandSportOntbossingWynand StrydomHemelBesemGautengGeografie van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureTsoenamiVisGroepsdrukTwaalf Stamme van IsraelSelfoonDikdermKanker🡆 More