T20I-Wêreldbeker 2028

Die T20I-wêreldbeker 2028 (Engels: 2028 ICC Men's T20 World Cup) sal in Oktober 2028 in Australië en Nieu-Seeland plaasvind.

T20I-Wêreldbeker 2028 Die artikel beskryf ’n sportgebeurtenis wat in die toekoms gaan plaasvind.
Die inligting is moontlik spekulatief en kan vinnig verander soos data beskikbaar raak.
Sport

Dit sal die elfde T20I-wêreldbeker in T20I-krieket wees wat deur die Internasionale Krieketraad (IKR) aangebied word.

T20I-wêreldbeker 2028
Datums Oktober – Oktober
Bestuurder Internasionale Krieketraad (IKR)
Krieketformaat Twintig20 (T20I)
Toernooiformaat Groep- en uitklopfase
Gashere Vlag van Australië Australië
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Deelnemers 20
Wedstryde gespeel 55
2026
2030

Die toernooi se formaat van 2024 en 2026 bly onveranderd en 20 krieketspanne sal aan die T20I-wêreldbeker 2028 deelneem: Die twee gashere (Australië en Nieu-Seeland), die agt beste spanne van die vorige toernooi, saam met die twee naasbeste spanne op die T20I-ranglys en die wenners van die kontinentale kwalifiseringstoernooie. Tydens die T20I-wêreldbeker 2028 sal 55 wedstryde gespeel word, waaronder 40 tydens die eerste rondte, twaalf in die Super Agt, en drie in die uitklopfase, insluitende die eindstryd. Die spanne word in vier groepe van vyf elk verdeel, waarvan elke span een keer teen al die ander spanne in die groep speel. Die twee beste spanne van elke groep kwalifiseer hierna vir die Super Agt, waarvandaan die vier beste spanne vir die halfeindrondte kwalifiseer en die wenners mekaar in die eindstryd ontmoet. Elke wedstryd bestaan uit 20 boulbeurte per span. Die agt beste spanne van die T20I-wêreldbeker 2028 sal saam met die twee gashere van die 2030-toernooi regstreeks vir die volgende T20I-wêreldbeker 2030 in Engeland, Ierland en Skotland kwalifiseer.

Toewysing

Die T20I-wêreldbeker 2028 is deur die Internasionale Krieketraad in November 2021 aan Australië en Nieu-Seeland toegewys.

Deelnemers

Aan die T20I-wêreldbeker 2028 sal 20 spanne kan deelneem. Die medegashere Australië en Nieu-Seeland, die agt beste spanne van die vorige T20I-wêreldbeker 2026 en die twee naasbeste spanne op die T20I-ranglys sal regstreeks vir die T20I-wêreldbeker 2028 kwalifiseer. Die oorblywende agt plekke sal tydens plaaslike kwalifiseringstoernooie bespreek word, met twee spanne elk uit Afrika, Asië en Europa, saam met een span elk uit die Amerikas en die Oos-Asië-Pasifiek-streek.

Kwalifiserende spanne

Die volgende twee spanne het al vir die T20I-wêreldbeker 2028 gekwalifiseer. Later sal nog 18 spanne aansluit.

Formaat

Eerste rondte en Super Agt

Die T20I-wêreldbeker 2028 sal deur 20 nasionale krieketspanne uitgespeel word. Die spanne sal in vier groepe van vyf spanne elk verdeel word. Elke span sal een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep speel, dus sal elke span vier wedstryde in die eerste rondte speel. Twee punte sal vir ’n oorwinning toegeken word, een vir ’n onbesliste wedstryd en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte eindig, sal volgens lopietempo, dan boultempo en dan die uitslag van die direkte ontmoeting gerangskik word. Die twee beste spanne van elke groep dring na die Super Agt deur.

In die geval van ’n gelykop (d.w.s. as albei spanne die gelyke aantal lopies aan die einde van hul onderskeidelike kolfbeurt aangeteken het), sal die wedstryd deur ’n Superboulbeurt beslis word. Dit sal van toepassing wees in alle fases van die toernooi.

Die Super Agt sal deur agt spanne in twee groepe van vier spanne elk uitgespeel word, waartydens elke span een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep sal speel, dus sal elke span drie wedstryde in die Super Agt speel. Die kwalifisering sal gegrond wees op dieselfde kriterias as in die eerste rondte.

Uitklopfase

Van die begin van dié fase af sal die toernooi ’n uitklopformaat aanneem wat uit drie wedstryde bestaan: twee halfeindstryde en die eindstryd. Die wenner en naaswenner van elk van die Super Agt-groepe sal na die uitklopfase deurdring. Die groepwenner van albei groepe sal teen die naaswenner van die ander groep in die halfeindstryde speel. Elke wedstryd in die uitklopstadium moet met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná albei kolfbeurte ’n gelykopuitslag is, sal die wenner deur ’n Superboulbeurt bepaal word.

2028-effek op 2030-kwalifisering

Die agt beste spanne van die 2028-toernooi (saam met die 2030-gashere Engeland, Ierland en Skotland) sal regstreeks vir die volgende T20I-wêreldbeker 2030 kwalifiseer.

Wedstryde

Kwalifiseer vir die Super Agt.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde word in drie fases opgedeel, naamlik die eerste rondte, die Super Agt en die uitklopfase.

Eerste rondte

20 spanne sal aan die eerste rondte deelneem. Die twee beste spanne in elke groep sal na die Super Agt deurdring.

Groep A

Span Wed Wen Ver Onb LT Pte
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
2028
t
2028
t
2028
t
2028
t
2028
t
2028
t
2028
t
2028
t
2028
t
2028
t

Groep B

Span Wed Wen Ver Onb LT Pte
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
2028
t
2028
t
2028
t
2028
t
2028
t
2028
t
2028
t
2028
t
2028
t
2028
t

Groep C

Span Wed Wen Ver Onb LT Pte
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
2028
t
2028
t
2028
t
2028
t
2028
t
2028
t
2028
t
2028
t
2028
t
2028
t

Groep D

Span Wed Wen Ver Onb LT Pte
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
2028
t
2028
t
2028
t
2028
t
2028
t
2028
t
2028
t
2028
t
2028
t
2028
t

Super Agt

Kwalifiseer vir die uitklopfase.
Uit die toernooi geskakel.

Agt spanne sal aan die Super Agt deelneem. Die twee beste spanne in elke groep sal na die uitklopfase deurdring.

Groep 1

Span Wed Wen Ver Onb LT Pte
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
2028
t
2028
t
2028
t
2028
t
2028
t
2028
t

Groep 2

Span Wed Wen Ver Onb LT Pte
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
n.v.t. 0 0 0 0 0
2028
t
2028
t
2028
t
2028
t
2028
t
2028
t

Uitklopfase

  Halfeindrondte Eindrondte
             
 Wenner Groep 1  
 Naaswenner Groep 2  
     Wenner Halfeindstryd 1
   Wenner Halfeindstryd 2
 Wenner Groep 2
 Naaswenner Groep 2  

Halfeindrondte

2028
Wenner Groep 1
t
Naaswenner Groep 2
2028
Wenner Groep 2
t
Naaswenner Groep 1

Eindstryd

2028
Wenner Halfeindstryd 1
t
Wenner Halfeindstryd 2


T20I-wêreldkampioen 2028
Wenner Eindstryd

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels


T20I-wêreldbeker T20I-Wêreldbeker 2028 

Suid-Afrika 2007 • Engeland 2009 • Wes-Indië 2010 • Sri Lanka 2012 • Bangladesj 2014 • Indië 2016 • Oman / Verenigde Arabiese Emirate 2021 • Australië 2022 • Verenigde State / Wes-Indië 2024Indië / Sri Lanka 2026Australië / Nieu-Seeland 2028Engeland / Ierland / Skotland 2030

Tags:

T20I-Wêreldbeker 2028 ToewysingT20I-Wêreldbeker 2028 DeelnemersT20I-Wêreldbeker 2028 FormaatT20I-Wêreldbeker 2028 WedstrydeT20I-Wêreldbeker 2028 Sien ookT20I-Wêreldbeker 2028 VerwysingsT20I-Wêreldbeker 2028 Eksterne skakelsT20I-Wêreldbeker 2028AustraliëEngelsInternasionale KrieketraadKrieketNieu-SeelandT20I-wêreldbekerTwintig20

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Mobutu Sese SekoFiksiePerdOopbroninhoudJohannesburgDiarreeBreingewasKrimpvarkieMielieKommunikasieVloeistofVaste stofNkosi Sikelel' iAfrikaKakiebosLys van Kaapstad se voorstedeLyfstraf in skoleJana CilliersGreen PornoPastoorPikkewynKongo-krisisPenisEwenaarRepubliek van Zoid AfrikaVergelykings (taalkunde)KoolstofWolkAkademiaGeweldPornografiese akteurSiya KolisiLugbesoedelingDroogteSelfstandige naamwoordKaliforniese KanaaleilandeUniegebouPampoentjiesSportWatersuiweringWiki CommonsWikipediaBoelieryIngenieursweseSlag van Cuito CuanavaleBalletGeldOrgasmeMenseregtedagWater (molekuul)TegnologieErektiele disfunksieProstaatkankerTafeltennisNasionale PartyHerfsBrandmondsindroomSirkelKoppeltekenLys van Griekse mitologiese figureAdolessensieMenslike seksuele gedragRudi ClaaseKoolhidraatSwemStresBosluisbytkoorsTekstielVarkAnilingusLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierMaagNic de JagerCorioliskragAborsie🡆 More