T. T. Boy

T.

T. Boy (gebore 30 April 1968) is 'n Amerikaanse pornografiese akteur. Hy is in Kalifornië gebore en het sy pornografiese videodebuut in 1988 gemaak.

T. T. Boy
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
T. T. Boy in Junie 2005.

Geboortenaam Phillip Troy Rivera
Alias T. T. Boyd, Max Reynolds, Max Cash, Butch
Geboorte 30 April 1968 (1968-04-30) (55 jaar oud)
Kalifornië, VSA
Nasionaliteit Amerikaans,
Puerto Ricaans
Beroep(e) Pornografiese akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hy het die XRCO se prys vir manlike kunstenaar in 1976 en 1977 gewen, asook die AVN-prys vir manlike kunstenaar van die jaar in 1997. In 2000 is hy tot die XRCO-heldesaal verkies en in 2003 tot die AVN se heldesaal. Hy het onder name soos T. T. Boyd, Max Reynolds, Max Cash en Butch gewerk.

In 'n onderhoud in 2015 het hy gesê hy het gedurende sy loopbaan met meer as 10 000 vroue gelaap.

Verwysings

Skakels

  • T. T. Boy  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

KaliforniëPornografiese akteur

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VersamelnaamTuisbladViëtnamoorlogDataverwerkingTelefoonDistrik SesNatuurbewaringKaapstadFotoGoogle MapsBurgerregteAfrikaanse taalleerOogproblemeLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsAt BothaWolfMateriaalKlein vyf diereNarsismeHentaiGasKwaZulu-NatalSwangerskapJohan BadenhorstSoweto-opstandProteïenLiefdeVolksrepubliek ChinaEngelsLys van chemiese elemente volgens atoomgetalMenslike seksuele gedragRefentse MorakeVryheidsdagNarsistiese persoonlikheidsteuringHerfsDinteranthusCleopatra VIIRenteSportVergelykings (taalkunde)NamibiëAborsie in Suid-AfrikaKlimaatveranderingKitaarDesimale breukeWêreld- Ekonomiese ForumJo BlackVideoKolitisStaalKoorsBasisinkomsteIP-adresPornografiese akteurDroogteSebraTydSokkerPornografieSeekoeiInnes en Franna BenadéGewone breukeGautengMierMenseregtedagMobutu Sese SekoMiddeloorontstekingJan de WetVerkleurmannetjieReënspinnekopGenadedoodStikstof🡆 More