Syed Ahmed Khan

Sir Syed Ahmed Khan Bahadur CSI (17 Oktober 1817 – 27 Maart 1898; Oerdoe: سر سید احمد خان; beter bekend as Sir Syed, was 'n Indiese Moslem pragmatis, Islamitiese modernis, filosoof en sosiale aktivis uit Brits-Indië.

Hy het vir die Britse Oos-Indiese Kompanjie gewerk en was een van die stigters van die Aligarh Moslem-universiteit. Hy het eers in Hindoe-Moslem eenheid geglo, maar het later die Tweenasieteorie aangebied. Vir die rede is hy bekend vir die voorspraak van die Tweenasieteorie en uiteindelik die Partisie van Indië.

Syed Ahmad Khan
سر سید احمد خان
Syed Ahmed Khan
Gebore (1817-10-17)17 Oktober 1817
Delhi, Mogolryk (nou in Indië)
Oorlede 27 Maart 1898 (op 80)
Aligarh, Oetarpradesj, Brits-Indië (nou in Indië)
Nasionaliteit Vlag van Brits-Indië Brits-Indië
Vakgebied Pragmatisme, Metafisika, taal, estetika, Islam en die Christendom
Instelling(s) Britse Oos-Indiese Kompanjie
Indiese geregtelike tak
Aligarh Muslim University
Universiteit van Punjab
Government College University
Alma mater Universiteit van Edinburg
East India Company College
Bekend vir The Mohammadan Commentary on the Holy Bible
Reasons for the Indian Revolt of 1857
Beïnvloed deur Thomas Walker Arnold, John Locke, Thomas Paine, Gottlieb Leitner
Invloed op Pakistanse beweging, Aligarh-beweging, Muslim League, Lord Mountbatten of Burma, Ziauddin Ahmad, Pervez Musharraf
Toekennings Syed Ahmed Khan Ster van Indië

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Brits-IndiëBritse Oos-Indiese KompanjieFilosoofOerdoePartisie van Indië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyStadSan Andreas-breukPerdPornografieOorkruipersBloeddrukNicole StraussWoordeskatThe CranberriesSatellietCorioliskragPornhubArabies-Israeliese konflikSkoenlapperImpakte van toerismeVoegwoordNasiebouOutismeMaagsweerChemiese elementBoelieryKolonoskopieHolocaustLeeudoringstad-spoorwegrampAnglo-BoereoorlogMantisAborsieInternetGewone breukeTelkomDistillasieAarde se atmosfeerOopbroninhoudSkuinsstreepGeslagDubbelpuntLys van kinderspeletjiesKrygkorPriemgetalDoelwitVoorsetselWatersuiweringSteve BikoErfenisdag (Suid-Afrika)Bruin menseInsekLionel PetersonSuid-AfrikaKunsMane van GalileiCleopatra VIIHibernasieWikimedia-stigtingIronieSendelingposisieGroot GatReg tot ‘n gesonde omgewingWeer (meteorologie)VroueregteHannes van WykWoudPriemfaktorMark (ekonomie)DaggaPretoriaJan van TonderSportDesmond TutuLewerBeeldspraakNasionalismeWaterpokkiesDierSlag van Bloedrivier🡆 More