Sybas

Die sybas (Maytenus acuminata) is 'n klein boompie wat wydverspreid voorkom.

Dit is inheems in al die provinsies van Suid-Afrika en ook in Bangladesj, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Gaboen, Kameroen, Kenia, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Rwanda, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Sybas
Sybas
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Celastrales
Familie:
Genus:
Spesie:
M. acuminata
Binomiale naam
Maytenus acuminata
(L.f.) Loes., (1942)
Sinonieme

Sien teks.

Die bomm het gegroefde takke. Die blare is dik, glansend en leeragtig met rubberagtige, elastiese drade wat die blaardele aanmekaar hou wanneer dit geskeur is. Die enigste ander boom wat dieselfde eienskap het is die valssybas.

Die boom se FSA-nommer is 398.

Sinonieme

Die boom het 21 sinonieme:

  • Ilex livida E.Mey.
  • Ilex lucida E.Mey. ex C.Presl
  • Catha acuminata (L.f.) C.Presl
  • Catha rupestris (Eckl. & Zeyh.) C.Presl
  • Celastrus acuminatus L.f.
  • Celastrus microphyllus Eckl. & Zeyh.
  • Celastrus mucronatus Eckl. & Zeyh.
  • Celastrus plectronia DC.
  • Celastrus populifolius Lam.
  • Celastrus rupestris Eckl. & Zeyh.
  • Gymnosporia acuminata (L.f.) Szyszyl.
  • Gymnosporia amaniensis Loes.
  • Gymnosporia bukobina Loes.
  • Gymnosporia lepidota Loes.
  • Gymnosporia meruensis Loes.
  • Gymnosporia populifolia (Lam.) Dümmer
  • Maytenus amaniensis (Loes.) Loes.
  • Maytenus bukobina (Loes.) Loes.
  • Maytenus lepidota (Loes.) Robyns & Lawalrée
  • Maytenus meruensis (Loes.) Loe

Galery

Sien ook

Verwysings

Bron

Tags:

Sybas SinoniemeSybas GalerySybas Sien ookSybas VerwysingsSybas BronSybas

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Finansiële staatGeografie van Suid-AfrikaAfkortingBrandmondsindroomSkuinsstreepWolfCholeraMorfologie (taalkunde)Kolorektale kankerRonelda KamferEkotoerismeWaterstofKunsTamatieHamburgerBTWNatuurAnale seksSoutsuurElon MuskNag van die lang messeKoppeltekenBipolêre gemoedsteuringMobutu Sese SekoSoogdierVaste stofKrygkorVerbondsarkVraag en aanbodSonkragMisdaadromanChemiese elementKoolhidraatHeuningbyTelkomAkroniemTrekarbeidMielieMosambiekkanaalGautengKindersiektesWikipediaNamakwalandLeestekenPlastiekImmunologieKunsmatige intelligensieGeweldAluminiumMiddelmisbruikOligopolieJohannesburgPoësieProteaSpringbokkeAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeToekoms van die AardeKolonoskopieRacheltjie de BeerSelfvertroueJavaScriptSkilpadMark (ekonomie)Lys van Nederlandse skildersWaterVersamelnaamYsterImpakte van toerismeSteenkoolGreen PornoLieweheersbesieMaselsBeurtkrag🡆 More