Sword-Strand

Sword strand was een van die vyf strande wat die Geallieerdes gebruik het op D-dag tydens Operasie Overlord tydens die Tweede Wêreldoorlog op 6 Junie 1944.

Dit is die mees oostelike van die vyf strande. Britse troepe het hier aan land gegaan en teen die einde van D-dag het 28,000 troepe hier aan land gegaan. Die verowering van Caen was een van die D-dag doelwitte wat nie bereik was nie. Die bekende Pegasus-brug was aan die oostelike flank van Sword strand.

Sword-Strand
Sword strand op 6 Junie 1944

Die ander vier strande is Juno, Gold, Omaha en Utah.

Bron

Tags:

CaenOperasie OverlordTweede Wêreldoorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SirkelOu Apostoliese KerkVoornaamwoordSlaapapneeRefentse MorakePaarl GimnasiumBywoordAnale kankerLys van woestyneStuitjieWikiquoteEmily HobhouseJan van RiebeeckLetterlike en figuurlike taalgebruikLimfvatstelselPerdTandbederfBoeberSuider-AfrikaProstaatkankerGeslagsorgaanCecil John RhodesSmaakOnderwys (geskiedenis)Hernubare energieVyfsterKopieregMaanKoorsblaarGodsdiensKlitorisEuropaOpgestopte speelgoedBelgiese gewesteMagda van BiljonKewerIngrid JonkerHennie MaasDepressie (gemoedstoestand)NieuwoudtvilleTaalHeilige SaterdagKrokus Stadsaal-aanvalBruin huisslangAkira ToriyamaLys van kleureBatmanN.P. van Wyk LouwDaggaSpookvoëlTrigeminale neuralgieGrasfamilieBrongitisKappie (skryfteken)ByeboerderyHoofpynNazi-DuitslandOraniaIntensiewe vormMarkus JoosteVarkgriepMuskeljaatkatSkoenlapperDerrickBeesVoedingGuillain-Barré-sindroomBateAkroniemIndiëCarike KeuzenkampBosluisbytkoorsKadmium🡆 More