Swiss International Air Lines

Swiss International Air Lines AG (IATA: LX – ICAO: SWR; Roepsein: SWISS) is die vlagdraerlugredery van Switserland wat geskeduleerde dienste bedryf in Europa en vlieg na Noord-Amerika, Suid-Amerika, Afrika en Asië.

Sy belangrikste sentrum is Zürich Lughawe (ZRH). Die lugredery is gestig na die 2002-bankrotskap van Swissair, Switserland se voormalige vlagdraer.

Swiss International Air Lines AG
Swiss International Air Lines
IATA ICAO Roepteken
LX SWR SWISS
Gestig2002 (as Swiss Air Lines Ltd)
HoofspilleZürich Lughawe
Fokusstede
LojaliteitsprogramMiles & More
AlliansieStar Alliance
Subsidiêre
Vlootgrootte85
Bestemmings102 in 48 lande
HouermaatskappyLufthansa Groep
Sitkamer
  • SWISS First Lounge
  • SWISS Senator Lounge
  • SWISS Business Lounge
HoofkantoorEurolughawe Basel-Mulhouse-Freiburg
naby Basel, Switserland
SleutelpersoneDieter Vranckx (President en HUB)
OmsetSwiss International Air Lines CHF 2,1 miljard (2021)
BedryfsinkomsteSwiss International Air Lines CHF −427,8 miljoen (2021)
Werknemers7 916 (Desember 2021)
Webwerfswiss.com

Swiss is 'n lid van die Star Alliance. Dit is 'n filiaal van die Duitse lugrederygroep die Lufthansagroep, met sy hoofkwartier by Eurolughawe Basel-Mulhouse-Freiburg naby Basel, Switserland, en 'n kantoor op Zürich Lughawe in Kloten, Switserland. Die maatskappy se geregistreerde kantoor is in Basel.

Die lugredery gebruik die IATA-kode LX, wat dit van die Switserse plaaslike lugredery Crossair (Swissair se kode was SR) geërf het. Die ICAO-kode is SWR, van Swissair geërf (Crossair was CRX), ten einde internasionale vliegregte te behou.

Verwysings


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

AfrikaAsiëEuropaIATAICAOLugrederyNoord-AmerikaSuid-AmerikaSwitserlandZürich Lughawe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PinksterSikloonAtlantis, Wes-KaapVeeartsAardeVoornaamwoordSeptimius AwardsHoofpynSamestellende afleidingHarry PotterWetenskapPuberteitDieremishandelingNasionale VrouedagSuid-EuropaLyfstraf in skoleTussenwerpselGroot TrekMartin Luther King jr.SonkragMagneetAspoestertjieVormPapierMonopolyVerkleinwoordSirkelTradisionele Afrika-medisyneSlawernyLenteGlasSoortnaamFranse RewolusieAfrikaanse TaalmonumentDieregeluideLewerLarry PageN.P. van Wyk LouwRenosterApostoliese GeloofsbelydenisKeramiekBysteekBywoordKunsmatige algemene intelligensieVaginaKlinkerDataverwerkingAborsie in Suid-AfrikaOlimpiese Somerspele 2024WikiquoteSkooluniformVoorsetselWikiManie LibbokGesonde dieetRobert SobukweTaalfossielVierkantswortelNiemetaalEreksieDistrik SesHomoniemSeekoeiIdioomSkuinsstreepSwart menseFrederik Willem de KlerkJansenvilleSelfieNederduitsch Hervormde KerkC. Louis LeipoldtAngina pectorisGriepChemiese verbindingLys van visseThys die BosveldklongInsekDesimale breuke🡆 More