Swinhoestormswael

Die Swinhoestormswael (Oceanodroma monorhis) is 'n stormswael en 'n seldsame besoeker aan die kus van Suid-Afrika.

Die voël is 20 cm groot en weeg 38 - 40 g met 'n vlerkspan van 44 - 48 sentimeter. Die voël broei op noordwestelike Stille Oseaan-eilande. In Engels staan die voël bekend as Swinhoe's storm-petrel. Die voël is nog net 1 keer opgeteken in Suid-Afrika.

Swinhoestormswael
Swinhoestormswael
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
O. monorhis
Binomiale naam
Oceanodroma monorhis
(Swinhoe, 1867)
Sinonieme

Thalassidroma monorhis Swinhoe, 1867

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Doc ImmelmanAtoomErektiele disfunksieMohammedOlimpiese Somerspele 2024Vaste stofGawes van die Heilige GeesAkkedisPad na jou hartMenseregtedagSonpaneelSwart menseSelfbeeldDaggaWes-KaapSkildklierHibernasieVisKunsmatige algemene intelligensieTweede WêreldoorlogAdolessensieSeringboomFanie OlivierDeon MeyerTierEskomHormoonsiekteDesmond TutuPlastiekFascismeJan van TonderNierOplossing (chemie)ISimangaliso-vleilandparkLoftus MaraisTitaanAfrikanerweerstandsbewegingAngolese BurgeroorlogChristendomGroot TrekHemelvaartOmgewingsgesondheidGemeenskapStruktuur van die AardeUitwerking van klimaatsveranderingVolstruisSimfonie-orkesDiskriminasieKindermishandelingGestremdheidMaagsweerIdioomGautengAkuutVervoerVolhoubaarheidBoer Soek 'n VrouJaco Jacobs16 AprilLys van chemiese elemente volgens atoomgetalInfeksieTuisbladDieretuinHabitatAalwynAfrikanersKlimaatEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaKapitalismeLys van kleureAnilingusChristiaan BarnardRamsar-vleilande in Suid-AfrikaBTWLugbesoedeling🡆 More