Sweep-Kardinaal

Die Sweep-kardinaal (Ostorhinchus flagelliferus) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Afrika, vanaf die suide van Mosambiek tot by die noorde van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Coachwhip cardinal.

Sweep-kardinaal
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Genus:
Ostorhinchus

(Lacepède, 1802)
Spesie:
O. flagelliferus
Binomiale naam
Ostorhinchus flagelliferus
Smith, 1961
Sinonieme

Apogon flagelliferus

Identifikasie

Die vis word tot 13 cm lank. Die vis is geel-oranje van kleur en word ligter na die rugkant en na die stertvin. Daar is 'n klein swart kolletjie op die stertvin se basis maar dit kan soms afwesig wees by die volwasse visse. 'n Kenmerk van die vis is die verlengde stekels van die tweede dorsale vin asook die twee kort, blou, horisontale strepies bo en onder die oë.

Hulle leef in aflandige koraalriwwe in water wat 12 tot 30m diep is. Hulle is alleenlopers maar kom ook in klein groepies voor. Hulle word dikwels saam met die Korttand-kardinaal opgemerk.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Tags:

Sweep-Kardinaal IdentifikasieSweep-Kardinaal Sien ookSweep-Kardinaal Eksterne skakelSweep-Kardinaal BronSweep-Kardinaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Arabies-Israeliese konflikVratMosambiekkanaalKolonoskopieLys van myne in Suid-AfrikaKaaps-Hollandse stylGroot TrekSlawernyKoperWikiquoteEjakulasieDierLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Ekonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaNasiebouBeleggingOntbossingJudaïsmeIntensiewe vormMigrasie van diereDroogteSeksismeOligopolieEmosieEnkelvoudige sinMadison IvyBosluisbytkoorsSomerStaalPussy RiotMaroela MediaPlae van EgipteMielieApostoliese GeloofsbelydenisTermiese geleidingsvermoëHomoniemVloeistofHorlosieMynbedryf van Suid-AfrikaPoesViëtnamoorlogNazi-DuitslandVoorvoegselHidroëlektrisiteitMangelontstekingSoortnaamOorkruipersMarsInentingVrouPinksterKinderregteReg tot ‘n gesonde omgewingLys van Afrikaanse rolprenteHector PietersonSkaakOnderwerp (taalkunde)Napoleon BonaparteLys van kleureVoorsetselEngelsNelson MandelaLys van elemente volgens simboolSpelerposisies in rugbyDikdermTreinOnse VaderDansEmfiseemHolocaustWoordeboek van die Afrikaanse TaalBeeldspraakGroot GatInvloed van vigs op die ekonomieKongo-krisis🡆 More