Swaweldioksied: Chemiese verbinding

Swaweldioksied is 'n chemiese verbinding van swawel en suurstof met 'n formule SO2.

By kamertemperatuur is dit 'n kleurlose gas met 'n stekende, verstikkende reuk.

Eienskappe

Algemeen

Naam Swaweldioksied
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Swaweldioksied: Chemiese verbinding
Chemiese formule SO2
Molêre massa 64,1 [g/mol]
CAS-nommer 7446-09-5  
Reuk verstikkend  
Reukdrempel 3-5 dpm
Fasegedrag
Smeltpunt -75.5 °C
Kookpunt -10 °C
Digtheid 2,25 (rel t.o. lug)
Oplosbaarheid  
Henry se konstante 1,26 [L/mol.atm] 3050 [K]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt onbrandbaar 
LD50 2520 dpm (inaseming by rotte)

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Swaweldioksied: Chemiese verbinding Chemie

Die gas word by verbranding van swawel gevorm:

Die swawelatoom het 'n oksidasiegetal van +4 in hierdie molekuul, wat nie die hoogste moontlike waarde is nie. Dit wil sê dat dit nog met suurstof kan reageer en swaweltrioksied kan vorm volgens:

Hierdie reaksie is nogtans slegs in aanwesigheid van 'n katalisator soos vanadium(V)oksied V2O5 moontlik.

Swaweldioksied is 'n taamlik sterk Lewis-suur wat met water swaeligsuur H2SO3 vorm:

Hierdie reaksie kan ekologiese gevolge inhou. Die verbranding van brandstowwe wat swawel bevat, soos steenkool of olie, stel swaweldioksied vry wat in die water van riviere en mere oplos.

Verwysings

Tags:

SuurstofSwawel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Grondwet van Suid-AfrikaNarsistiese persoonlikheidsteuringRussiese inval in Oekraïne sedert 2022KinkhoesKrieketWerkloosheidMenslike skeletHindoeïsmeC.J. LangenhovenLondenAnrich HerbstVarkgriepPaddaMeeueCovid-19-pandemieWeervoorspellingMetafoorOnderhandelinge om apartheid te beëindigTuberkulosePornografieLys van musiekinstrumenteAdolessensieDiskriminasieKrokodilNamibwoestynArmoedeSteenkool in Suid-AfrikaBruin huisslangKoolstofSendelingposisieLatynToestand van materieJan van RiebeeckHipoteseEnsiklopedieMikro-ekonomieTurkyeSlawernyBrandmondsindroomVaginaSlangMonopoliePersDistrik SesByvoeglike naamwoordDokterLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsOranjerivierPubliekKersfeesHandré PollardDieregeluideSarel Jacob PretoriusSuid-SothoEkonomie van Suid-AfrikaGalblaasLandbouWatersuiweringKrimpvarkieGalileo GalileiPinkster2001OorstromingGoeie VrydagGroepsgebiedewetNoord-Sotho (taal)Herpes simplexVerkleinwoordRoofdierDemokrasieNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyFabelLewerRassismeGeografie van Suid-Afrika🡆 More