Swawel-33: Chemiese verbinding

Swawel-33 (chemiese notasie 3316S) is 'n stabiele isotoop van swawel.

Eienskappe

Algemeen

Naam Swawel-33 
Swawel-33: Chemiese verbinding
 
Protone 16 
Neutrone 17 
Kernspin 3/2+ 
Massa-oorskot -26585,99 keV 

Status

Status stabiel 
Relatiewe voorkoms 0,76 %  

Navigasie

3115P 3216S
3316S
3416S 3517Cl
Lys van isotope
Portaal Swawel-33: Chemiese verbinding Chemie
Portaal Swawel-33: Chemiese verbinding Fisika

KMR

Swawel-33 is die enigste stabiele isotoop van swawel wat KMR-aktief is. Die kern is nogtans nie so geskik daarvoor nie en swawel-KMR word min aangewend. 33S het 'n kernspin van I=3/2 en daarmee ook 'n kwadrupool. Die resonansiepieke is breed daardeur of in asimmetriese omringing soms baie breed. Die gevoeligheid van hierdie seldsame kern is laag, net 1,72 x 10-5 keer die proton s'n vir 'n monster met natuurlike isotoopsamestelling. Die chemiese verskuiwings is nogtans aansienlik, sowat 970 dpm.

Verwysings

Tags:

Swawel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vlekvrye staalDiskriminasieSlaginstrumentPaulus van TarsusMasturbasieJazzAfrikaanse WikipediaSikloonWet op Bantoe-onderwysHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalMynbedryf van Suid-AfrikaAarverkalkingAborsie in Suid-AfrikaWaterkringloopKartografieSwartrenosterRefentse MorakeGeldPussy RiotSkildklierGroot Muur van ChinaAntjie SomersWet op NaturellengrondBewaringstatusWetenskapKorrupsieNuwe TestamentSimon PetrusVersamelnaamErfenisdag (Suid-Afrika)RieldansVliegtuigMeervoudTrappe van vergelykingAkroniemSirkusNoordwesRussiese inval in Oekraïne sedert 2022KeramiekSwart menseSkilpadOu Apostoliese KerkAsemhalingSatellietBeroerteGriekwa-AfrikaansBywoordVlinderKweekhuiseffekGalileo GalileiUniegebouOmgewingsbeheerPlaattektoniekSoweto-opstandTuberkuloseAnale kankerPeter SnydersPerdKoos du PlessisMark (ekonomie)AkuutOrrelHoenderBynierSarel Jacob PretoriusDolfynLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameTrigeminale neuralgieNeerslagAardePapierSelfieWeervoorspellingXenofobieKlimaatveranderingGrondsoorteLys van Suid-Afrikaanse skrywersBraai🡆 More