Die swartvlieëvanger (Melaenornis pammelaina) is 'n algemene standvoël wat in breëblaarboomveld, savanne en woudrande leef.
Die voël kom voor in die ooste van Suid-Afrika vanaf Gqeberha, Limpopo, Mpumalanga, Mosambiek, Zimbabwe en die noorde van Botswana en Namibië.
Swartvlieëvanger | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Melaenornis |
Spesie: | M. pammelaina |
Binomiale naam | |
Melaenornis pammelaina (Stanley, 1814) |
Die voël is 18 – 20 cm groot en weeg 24 – 32 gram. In Engels staan die voël bekend as die Southern Black Flycatcher.
Wiki Commons bevat media in verband met Melaenornis pammelaina. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Swartvlieëvanger, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.