Swartvin-Rifhaai

Die Swartvin-rifhaai (Carcharhinus melanopterus) is 'n haai wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van Mosambiek.

In Engels staan die haai bekend as die Blackfin reef shark.

Swartvin-rifhaai
Swartvin-Rifhaai
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Orde:
Familie:
(Jordan & Evermann, 1896)
Genus:
Carcharhinus

(Blainvile, 1816)
Spesie:
C. melanopterus
Binomiale naam
Carcharhinus melanopterus
(Quoy & Gaimard, 1824)
Swartvin-Rifhaai
Verspreiding gebied van die swartvin-rifhaai
Sinonieme

Carcharias elegans Ehrenberg, 1871
Carcharias marianensis Engelhardt, 1912
Carcharias melanopterus Quoy & Gaimard, 1824
Carcharias playfairii Günther, 1870
Squalus carcharias minor Forsskål, 1775
Squalus commersonii* Blainville, 1816
Squalus ustus* Duméril, 1824

Identifikasie

Die haai word tot 250 cm lank, dus 'n medium grote haai. Die haai se lyf is grys tot grys-bruin met 'n kort stomp en ronde snoet. Die onderkant van die haai is lig. Al die vinne, insluitend die stertvin, se punte is swart. Dit word beklemtoon omrede die dorsalevin en onderste gedeelte van stertvin witterig van kleur is. Daar is witterige streep op die sye.

Die haai leef in koraalriwwe en vlak kus strandmere in water wat tot 30m diep is. Die haai se vinne en rug word gesien wanneer dit in vlak water swem. Hulle is alleenlopers maar jag saam in groepe. Hulle vreet vis, skaaldiere en koppotiges.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Tags:

Swartvin-Rifhaai IdentifikasieSwartvin-Rifhaai Sien ookSwartvin-Rifhaai Eksterne skakelSwartvin-Rifhaai BronSwartvin-Rifhaai VerwysingsSwartvin-Rifhaai

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MiddelmisbruikSwartrenosterLys van bekende Suid-AfrikanersMisdaadVerkleinwoordEmo AdamsOrale seksBrendan PeyperMeervoudInfeksieSlag van Cuito CuanavaleLidwoordHorlosieCarles PuigdemontReënspinnekopKasteel die Goeie HoopIntensiewe vormSkildklierGrondsoorteJanie du PlessisVoorsetselSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureAfkappingstekenApostoliese GeloofsbelydenisLys van Afrikaanse skrywersTrekarbeidAlkoholismeWêreld- Ekonomiese ForumVliegtuigMusiekOraniaTydImpakte van toerismeReënvalbepalingDesmond TutuSpringbokkeChemiese verbindingLKunsmatige algemene intelligensieDemi Lee MooreMahatma GandhiDeelteken en umlautRefentse MorakeSebraMaagHoofpynVerdampingVerkleurmannetjieDansByKangogrotteAfrikaanse WikipediaStellenboschMenslike seksuele gedragKolorektale kankerWerkloosheidKarakteriseringBrandmondsindroomVrystaatPseudowetenskapRassisme in AfrikaOopbroninhoudAnilingusMobutu Sese SekoMielieLys van landeNedersettingWetenskaplike klassifikasieHemelvaartsdagLieweheersbesieAfkortingBoer Soek 'n VrouGoudGevolge van aardverwarming op oseaneVakbondStaalBlourokke🡆 More