Swartvin-Drievin

Die Swartvin-drievin (Helcogramma fuscopinna) is 'n vis wat in die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika voorkom vanaf Kenia tot by die Oos-Kaap.

In Engels staan die vis bekend as Blackfin triplefin.

Swartvin-drievin
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Blennioidei
Familie:
Genus:
Helcogramma
Spesie:
H. fuscopinna
Binomiale naam
Helcogramma fuscopinna
Holleman, 1982

Voorkoms

Die vis het drie dorsale vinne. Die lyf is vol skubbe behalwe die kop en pens gedeelte. Die boonste gedeel van die volwasse visse se kop is roes rooi en die onderste gedeelte van die kop is swarterig van kleur. Tussen die twee helftes is 'n blou-wit lyn. Gedurende die parings tyd is die mannetjies amper swart.

Habitat

Die vis kom voor in water van 5 – 30 m by koraal- en rots riwwe.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Swartvin-Drievin VoorkomsSwartvin-Drievin HabitatSwartvin-Drievin Sien ookSwartvin-Drievin BronSwartvin-Drievin Eksterne skakelSwartvin-Drievin

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VormMonumentBywoordBloedsomloopstelselVaste stofNaaldekokerTrekarbeidInvloed van vigs op die ekonomieKoorsblaarKlavierPeach van PletzenLys van Suider-Afrikaanse soogdiereWater (molekuul)JuraDomineeWoudChemiese verbindingEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaPaasfeesSublimasieMonopolieOligopolieNeerslagEienaamVerenigde State van AmerikaSiya KolisiAtmosfeerRuslandEerste WêreldoorlogLeestekenCleopatra VIIJode in Suid-AfrikaWoordsoortMierNelson MandelaGoudkus (streek)TreinLodewyk XVI van FrankrykWynand du ToitVeelvoudige sinMadison IvyJaarGeskiedenis van die BoererepubliekeGroot GatKinderregteVerkleurmannetjieBipolêre gemoedsteuringWeer (meteorologie)VulkaanLeonardo da VinciGezina, PretoriaSatellietKatHerfsSkoenlapperMosambiekkanaalDriedimensioneelMiddeloorontstekingJohannesburgStudievaardighedeLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LieweheersbesieMenslike seksuele gedragOrtopedieDansKommunismeCarles PuigdemontKunsmatige intelligensieErektiele disfunksieWiskundeSeksueel oordraagbare infeksieItaliëKlere🡆 More