Swartvalstaaibos: Plantspesie

Die Swartvals- of Swartbastertaaibos (Allophylus africanus) is 'n klein boom in die Sapindaceae familie.

Swartvalstaaibos
Swartvalstaaibos: Verspreiding en habitat, Sien ook, Verwysings
loof van 'n saailing
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Sapindaceae
Genus: Allophylus
Spesie:
A. africanus
Binomiale naam
Allophylus africanus
P.Beauv., (1818)
Sinonieme
  • Schmidelia africana (P.Beauv.) DC.

Verspreiding en habitat

Dit groei in bosveld, dikwels op miershope en in rivieroewerbos. Die boom is inheems aan die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga. Die boom kom voor vanaf Oos-Londen noordwaarts tot by die Lebomboberge. Buite Suid-Afrika is die boom inheems aan Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Caprivistrook in Namibië, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Liberië, Malawi, Mali, Mosambiek, Niger, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Swartvalstaaibos: Verspreiding en habitat, Sien ook, Verwysings 
Stam van 'n groot eksemplaar in tropiese woud te São Tomé

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Swartvalstaaibos Verspreiding en habitatSwartvalstaaibos Sien ookSwartvalstaaibos VerwysingsSwartvalstaaibos BronneSwartvalstaaibos Eksterne skakelsSwartvalstaaibos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ALys van chemiese elemente volgens atoomgetalAfrikaanse Protestantse KerkIngrid JonkerWhatsAppDirekte en Indirekte redeDawidPenisSophie SchollSatellietfotoOrale seksDolfynMeningsverskil oor aardverwarmingArmoedeWiki CommonsKonjunktivitisWet op NaturellengrondPuberteitTatoeëermerkBlaarNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyMateriaalKlimaatsverandering in Suid-AfrikaMusiekteaterSeksismeRob HersovNicola HanekomEpilepsieRooibokViëtnamoorlogErektiele disfunksieNic de JagerDemokratiese Republiek die KongoPretoriaHoofstadGalileo GalileiNamakwalandSeksuele penetrasieMetaalKlereKewerGeskiedenis van AfrikaansPolisieWielewaalMenstruasieKaliumKolonialismeCleopatra VIIWatersuiweringKunsmatige intelligensiePesachTweede Nuwe JaarTradisionele literatuurOseaanbesoedelingLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsViëtnamNatuurrampKrugerwildtuinHeks van HexrivierLys van konings van IsraelDiarreeWoordeboek van die Afrikaanse TaalCarles PuigdemontIntensiewe vormJohan BadenhorstGemeenskapsorganisasieVolhoubare ontwikkelingPornografieAardbewingBokmakierieRooikatCheslin KolbeLys van Suid-Afrikaanse musikanteJazzAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidJak de Priester🡆 More