Swartstert-Sandspiering

Die Swartstert-sandspiering (Parapercis hexophtalma) is 'n vis wat in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Algoabaai voorkom.

In Engels staan die vis bekend as die Blacktail sandperch.

Swartstert-sandspiering
Swartstert-Sandspiering
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Parapercis
Spesie:
P. hexophtalma
Binomiale naam
Parapercis hexophtalma
(Cuvier, 1829)

Identifikasie

Die vis is wit aan die onder- en bokant. Daar is 'n vierkantige swart vlek in die middel van die stertvin en 'n klein swart kol op die voorste gedeelte van die dorsale vin. Die wyfie het klein swart kolletjies op die kop rugkant terwyl die mannetjie verskeie bruin kolletjies en strepies op die rug het. Die vis word tot 28 cm groot. Daar is ook 'n ry ligter vlekke vanaf die pektorale vin tot by die stertvin met 'n donker kol binne in die vlek. Net bo die anale vin is daar 'n ry swart kolletjies met geel rante om en daar is bruinerige lyne op die kop.

Habitat

Die vis leef in vlak water bo sand en rots naby koraal- en rotsriwwe. Hulle vreet krappe, garnale, gastropodes en vis. Die vissies word almal as wyfies gebore, maar sommige verander van geslag sodra hulle 20 cm lank word. Elke mannetjie het 2 - 3 wyfies in sy harem. Hulle is die besigste gedurende sonsondergang.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Swartstert-Sandspiering IdentifikasieSwartstert-Sandspiering HabitatSwartstert-Sandspiering Sien ookSwartstert-Sandspiering BronSwartstert-Sandspiering VerwysingsSwartstert-Sandspiering Eksterne skakelSwartstert-Sandspiering

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Carles PuigdemontJagluiperdEufemismePinksterSendelingposisieKinkhoesKasteroliePenisLys van elemente volgens simboolBloeddrukFrederik Willem de KlerkKappie (skryfteken)Mikro-ekonomieBoelieryTatoeëermerkLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)SinkMenseregteHemelvaartDokterAnale kankerCalviniaEkostelselNieuwoudtvilleWinterMaagTweede Nuwe JaarGoogle MapsSpringbokInflasieJudaïsmeMynbouGenitale vratAkuutSiya Kolisi7de LaanAdolf HitlerLimpopo (rivier)SpreeuKindermishandelingLys van Afrikaanse rolprenteDriedimensioneelRonelda KamferSwartbewussynsbewegingLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSoutsuurSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Chemiese verbindingJan van RiebeeckVulvaSaartjie BaartmanSteenkool in Suid-AfrikaWet op Bantoe-onderwysUitwerking van klimaatsveranderingHeuningLys van nedersettings in Suid-AfrikaXenofobie in Suid-AfrikaPad na jou hartDirekte en Indirekte redeMangelontstekingGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKrugerwildtuinIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieHolocaustBywoordPrimêre sektor van die ekonomieMonopolieTrappe van vergelykingLenteWiskundige terminologieEnsiklopedieSamestellende afleidingAborsie in Suid-AfrikaBlack SashStikstofMaselsDiepaartrombose🡆 More