Swartstert-Chromis

Die swartstert-chromis (Chromis nigrura) is 'n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan; meer spesifiek die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van die Oos-Kaap.

In Engels staan die vis bekend as die Blacktail chromis.

Swartstert-chromis
Swartstert-Chromis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Chromis

Spesie:
C. nigrura
Binomiale naam
Chromis nigrura

Identifikasie

Die vis word tot 6cm lank met 'n lang, slanke lyf. Dit is blougrys met 'n liggeel agter die kop en die stertvin is geel met 'n swart rant. Daar is ook verskeie rye blou kolletjies oor die lyf. Hulle leef in rots kusareas en aflandige koraal- en rotsriwwe in water wat 1 tot 30m diep is. Die vis kom in groepe voor wat meestal swem bokant die riwwe. Hulle vreet soöplankton.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Verwysings

Tags:

Swartstert-Chromis IdentifikasieSwartstert-Chromis Sien ookSwartstert-Chromis BronSwartstert-Chromis Eksterne skakelSwartstert-Chromis VerwysingsSwartstert-Chromis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMenseregtedagWiki CommonsMenslike skeletHartaanvalKolitisBraaiRooikatMenseregteMantisMierLettergreepElzette MaarschalkKuberkrakerKonsentrasiekampMiltSywurmKrapOligopolieJakkalsDanie du ToitMalariaApostelViëtnamoorlogMikro-ekonomieAkroniemDierVingerseksGroot DepressieKhoikhoiDepressie (gemoedstoestand)NamakwalandAfleiding (taalkunde)UniegebouBlaaskankerPols-oksimeterTaalNierNaboomAngina pectorisTrekarbeidBaarmoederHartversakingWiskundeAnton GoosenNasiebouVaginaJan de WetAlice MunroMetaalTranspirasieMagda van BiljonPlaasjapieRoossenekalYsterHenry MurrayOnderwysVreesDoopSuid-Afrikaanse RugbyunieTelwoordSuid-Afrikaanse randInligtingstegnologieEl (lengtemaat)Lika BerningPapegaaieToestand van materieBeurtkragBrandmondsindroomTrevor NasserVraag en aanbodWinnie Madikizela-Mandela🡆 More