Swartspikkel-Blaasop

Die Swartspikkel-blaasop (Arothron nigropunctatus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika van Kenia tot by Algoabaai.

In Engels staan die vis bekend as die Blackspotted puffer.

Swartspikkel-blaasop
Swartspikkel-Blaasop
Swartspikkel-Blaasop
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Arothron

(Müller, 1841)
Spesie:
A. nigropunctatus
Binomiale naam
Arothron nigropunctatus

Voorkoms

Die kop en lyf is vaal grys tot donkerbruin aan die bokant met verskeie swart kolletjies op die lyf. Die neus orgaan is 'n klein tentakel. Daar is gewoonlik 'n ligte streep oor die snoet en oë. Die vis word tot 30 cm lank. Die spesie is partykeer geel met swart kolletjies maar dit is seldsaam.

Habitat

Die vis kom voor in koraal- en rotsriwwe in water wat 2 – 35 m diep is. Hulle eet onder andere sponse, takke van korale, seeanemone, slakke en skaaldiere.

Sien ook

Swartspikkel-Blaasop 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Arothron nigropunctatus

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Swartspikkel-Blaasop VoorkomsSwartspikkel-Blaasop HabitatSwartspikkel-Blaasop Sien ookSwartspikkel-Blaasop BronSwartspikkel-Blaasop VerwysingsSwartspikkel-Blaasop Eksterne skakelSwartspikkel-Blaasop

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StaatstoelaeCheslin KolbeOutismeDuitse maselsMunhwa Broadcasting CorporationGeweldKlimaatsverandering in Suid-AfrikaHoenderAardedagGodMiltJaco JacobsMenslike penisgrootteAtlantiese OseaanRudi ClaaseMalariaOrale seksVlagterminologieRamsar-vleilande in Suid-AfrikaPols-oksimeterWikimedia-stigtingRenosterInstagramLika BerningMasturbasieRoossenekalVulkanismeDiepaartrombosePaddaAllan BoesakInternetAluminiumVulvaSteve BikoOmgewingskwessies in Suider-AfrikaShakaKoolstofdioksiedJan CombrinkMondBestuiwingSeeSelfieFranse RewolusieUitwerking van klimaatsveranderingRepubliek van Zoid AfrikaMoedersdagSuid-Afrikaanse RugbyunieOnderhandelinge om apartheid te beëindigTekstielRobbie WesselsKokketielMenslike skeletIndiese OseaanAnale seksArabiesBlourokkeErdwurmElektrisiteitsvoorsieningBosluisbytkoorsLikkewaanBiodiversiteitOopbroninhoudSpelerposisies in rugbySkilpadMisdaadDroogteBloemfonteinGrondbesoedelingHoofpynAborsieKoos du Plessis🡆 More