Swartrugmeeu

Die Swartrugmeeu of Kelpmeeu (Larus dominicanus) is 'n seevoël wat aan die hele Suid-Afrikaanse kuslyn voorkom.

Swartrugmeeu
Swartrugmeeu
'n Swartrugmeeu in Chili
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. dominicanus
Binomiale naam
Larus dominicanus
(Lichtenstein, 1823)

Voorkoms

Die voël is wit met 'n swart rug en vlerke. Die snawel is geel met 'n kenmerkende oranje kol op.

Habitat en gewoontes

Die swartkopmeeu vang kos langs die hele kuslyn en maak nes op eilande of in klowe. Hulle snuffel op die strand vir vis, sandmossels, klipmossels en jong voëltjies. Hulle het die gewoonte om skulpvis op die rotse te laat val sodat dit kan oopbreek. Hulle aas ook op ashope vir kos.

Sien ook

Bron

Tags:

Swartrugmeeu VoorkomsSwartrugmeeu Habitat en gewoontesSwartrugmeeu Sien ookSwartrugmeeu BronSwartrugmeeu

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MenseregtedagLys van landeErektiele disfunksieToutrekLys van Afrikaanse digtersKoos du PlessisSoortnaamGedigSout (chemiese stof)Direkte en Indirekte redeGoogleAfrikaSeksismeLys van Afrikaanse skrywersApartheidAfrikaanse WikipediaLeestekenVoortrekkersKunsmatige algemene intelligensieBek-en-klouseerAfrikaanse taalleerNederlandsNieuwoudtvilleKaapstadse waterkrisis 2015-2018Paarl GimnasiumBosluisbytkoorsLidwoordGrondsoorteAvbobDigvormSelfieGeboorteReënspinnekopWikiLeierMonopolyMosesGeelsugKarlien van JaarsveldKoorsSonkragDemokratiese Republiek die KongoAntjie SomersOu Apostoliese KerkUitwerking van klimaatsveranderingHemelvaartsdagOssewaVulvaFinale OplossingMateriaalMondAborsieInternetSirkelDolfynMetaalGesondheidKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSeksueel oordraagbare infeksieSosiale mediaKameelperd7de LaanVleilandNeurenberg-verhoreKewerLys van nedersettings in Suid-AfrikaElektroniese of digitale mediaNedersettingLettergreepPornhubIngrid JonkerInligtingVaste stofVryheidsmanifesBorskankerKanadaNetbal🡆 More