Swartrugkwarteltjie

Die swartrugkwarteltjie (Turnix nanus) is 'n standvoël wat aan die suidkus van KwaZulu-Natal, Eswatini en verder noord kuslangs voorkom.

Dit word ook in die onmiddellike binneland vanaf die noordkus van KwaZulu-Natal tot in sentraal-Zimbabwe aangetref. In Engels staan die voël bekend as die Black-rumped buttonquail.

Swartrugkwarteltjie
Swartrugkwarteltjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Turnicidae
Genus:
Turnix
Spesie:
T. hottentottus
Binomiale naam
Turnix hottentottus
Temminck, 1815
Sinonieme

Turnix hottentotta

Die voël is tussen 14 – 15 cm groot en weeg tussen 40 – 60 gram. Hulle verkies vogtige grasveld, dikwels om watermassas en ook vogtige dele in heuwel- en bergwêreld om in te leef. Die voël se roep en sang is: ooooop-ooooop.

Sien ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BalletSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994SeksIoonKommaTopsy SmithRefleksieLys van kinderspeletjiesKolorektale kankerHannes van WykSuiwelprodukSkynprivaatnetwerkEugenetikaSlag van Cuito CuanavaleVleilandEienaamPapierDierKatoenPolisieStollingsgesteenteGlasNamibwoestynWoordMotInsekJakkalsOrale seksArendNag van die lang messeHondChromatografieWelwillendheidsdagAnale kankerVerlede tydEkonomiese sektorVingerseksOplossing (chemie)KinderregteGroot DepressieAkademiaKlem-in-die-kaakBedreigde spesieSeksualiteitJeuksiekteKaapstadse waterkrisis 2015-2018VloeistofNommertekenEngelsMeervoudNic de JagerSeksueel oordraagbare infeksieWitrenosterReënOranjerivierKookpuntDubbelpuntGeskiedenis (vakgebied)ProteaDialoog in fiksieLys van Afrikaanse rolprenteKultuurOopbroninhoudHoofkarakterSokkerC.J. LangenhovenMynbouGroot-VisrivierNamibiëWaarheid-en-versoeningskommissieOm-te-infinitiefkonstruksieBronadresRookgewoonteMadison IvyPoësie🡆 More