Swartrug-Vlindervis

Die Swartrug-vlindervis (Chaetodon melannotus) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan en die Indiese Oseaan; meer spesifiek die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by sentraal KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Blackback butterflyfish.

Swartrug-vlindervis
Swartrug-Vlindervis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Chaetodon
Spesie:
C. melannotus
Binomiale naam
Chaetodon melannotus

Identifikasie

Die vis word tot 15cm lank. Dit het 'n wit lyf wat bedek is met 'n reeks swart, nou diagonale strepe. Die snoet en vinne is geel. Daar is ook 'n swart streep oor die oog. Net bo die analevin is 'n swart kol en daar is ook 'n swart vlek op die basis van die stertvin. Die onvolwasse vis lyk net soos die volwasse vis.

Die vis leef in koraal-ryke areas van strandmere, plat riwwe en aflandige riwwe in water wat 2 tot 20m diep is. Hulle is alleenlopers maar kom ook in pare voor. Die visse vreet klein ongewerweldes, alge en sagte en harde korale. Gedurende die nag verander die vis se kleure; die rugkant word donkerder met wit vlekke.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Tags:

Swartrug-Vlindervis IdentifikasieSwartrug-Vlindervis Sien ookSwartrug-Vlindervis Eksterne skakelSwartrug-Vlindervis BronSwartrug-Vlindervis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AntoniemCorioliskragGeografie van Suid-AfrikaDiarreeGroot vyfGodPoesBetonSuiwelprodukBelvidere Holy Trinity-kerkVerkragtingTrekarbeidWieg van die MensdomInstagramSowjetunieFranse RewolusieSwartwitpensIgtiologieLys van lande volgens bevolkingAborsie in Suid-AfrikaKarooNkosi Sikelel' iAfrikaAbstraksie (rekenaarwetenskap)AngssteuringOvulasieRoossenekalGautengMiltNag van die lang messeBalletMenstruasieSlag van BloedrivierHulpwerkwoordLeeuErosietipesUniegebouPinksterJavaScriptSeksposisieNatuurrampLys van landeEvangelies Gereformeerde KerkNasionale VrouemonumentOntbossingKlimaatsverandering in Suid-AfrikaAnrich HerbstLeah van NiekerkVrymesselaryAnton GoosenMolekuulMaanTweede Nuwe JaarOseaanbesoedelingVoegwoordPrimêre sektor van die ekonomieArgitektuurFopnuusLieweheersbesieVolhoubare ontwikkelingSinoniemDesmond TutuKoos du PlessisSias ReineckeLys van Afrikaanse televisiereekseWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaKunsmatige intelligensieMagnesiumMuishondGenadedoodGeslagsgelykheidByErns GrundlingMoedersdagElzette MaarschalkSelCounter-Strike (videospeletjie)🡆 More