Swartreier

Die swartreier is 'n skaars standvoël wat egter plek-plek algemeen is.

Swartreier
Swartreier
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Egretta
Spesie:
E. ardesiaca
Binomiale naam
Egretta ardesiaca
(Wagler, 1827)
Swartreier
Egretta ardesiaca

Identifikasie

Die reier is 50 tot 60 cm lank en weeg 280 tot 380 gram. Dit verskil van die Rooikeelreier deurdat hy 'n bonkiger, heeltemal donker reier met donker bene en heldergeel pote is. Hy het die sonderlinge gewoonte om sy vlerke oop te sprei soos 'n sambreel om 'n skaduwee te vorm wanneer hy visvang.

Habitat

Kom een-een of in klein groepies, maar soms in groot swerms, aan die oewers van strandmere, vloedpanne en damme voor. Word nie dikwels langs riviere gesien nie.

Verspreiding

Nomadies. Word gesien in die noordelike en westelike dele van die Vrystaat, die suid-oostelike dele van Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Limpopo Provinsie, Noordwes Provinsie, die noordelike deel van Botswana en sommige dele van Zimbabwe.

Ander name

  • Engelse naam: "Black Egret"
  • Wetenskaplike naam: Egretta ardesiaca

Sien ook

Bronnelys

Tags:

Swartreier IdentifikasieSwartreier HabitatSwartreier VerspreidingSwartreier Ander nameSwartreier Sien ookSwartreier BronnelysSwartreier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WoordPoësieByvoeglike naamwoordBloeddrukBeleggingVraag en aanbodErfenisdag (Suid-Afrika)UKhahlamba-DrakensbergparkNiemetaalTamatieOlifantLodewyk XVI van FrankrykWerkloosheidCarike KeuzenkampGeslagsgelykheidBoomslangPornografiese subgenresMosambiekDrakensbergeVulkaanVierkantswortelTegnologieKaaps-Hollandse stylEskomTweede Nuwe JaarSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024DurbanStadWet op Bantoe-onderwysGreen PornoLys van Griekse mitologiese figureIntensiewe vormMisdaadSwart menseKlimaatsverandering in AfrikaHidroëlektrisiteitBoelieryAfrikaanse taalleerBevolkingInstagramNederlandsGewasboerdery in Suid-AfrikaKolorektale kankerGemeenskapLys van kinderspeletjiesNarsistiese persoonlikheidsteuringAnglisismeSpinnekopKlinkerKolitisSomerVerantwoordelikheidMadison IvyVerbondsarkMaagsweerGeelsugVrymesselaryAfrikaanse woordelys en spelreëlsApokriewe boekeRacheltjie de BeerPriemfaktorSelfkonsepAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidLys van Afrikaanse skrywersRassismeFrankrykLoftus MaraisWinterHondeklipbaaiNag van die lang messeLionel MessiAbsolute monargiePrivaat maatskappySeisoenStilleweViëtnamoorlog🡆 More