Swartrand-Blaasop

Die Swartrand-blaasop (Arothron immaculatus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot die by Knysna.

In Engels staan die vis bekend as die Blackedged puffer.

Swartrand-blaasop
Swartrand-Blaasop
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Arothron
Spesie:
A. immaculatus
Binomiale naam
Arothron immaculatus
(Lacepède, 1798)

Voorkoms

Die vis se kop en lyf is ligbruin aan die bokant en witterig aan die onderkant en die stertvin is gelerig met 'n swart rant. Die neus orgaan is 'n klein tentakel. Die vis word tot 30 cm lank.

Habitat

Die vis verkies koraal- en rotsriwwe tot op dieptes van 50 m. Die vis is naglewend en slaap in die dag deur hom in sand in te grawe. Die onvolwasse vissies leef in die gras areas van riviermondings. Die wyfie skiet kuit gedurende April tot Mei. Hulle vreet onder andere skaaldiere.

Sien ook

Swartrand-Blaasop 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Arothron immaculatus

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Swartrand-Blaasop VoorkomsSwartrand-Blaasop HabitatSwartrand-Blaasop Sien ookSwartrand-Blaasop BronSwartrand-Blaasop Eksterne skakelSwartrand-Blaasop

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LenteNedersettingKlein vyf diereSharpeville-slagtingLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaRekenaarNaaldekokerLarry PageProvinsies van Suid-AfrikaVarkgriepChristiaan BarnardBevolkingMcDonald'sSkaapSuiwelprodukGroot GatTegnologieEnkelvoudige sinVerkragtingMuishondVars waterLys van Afrikaanse digtersGevolge van aardverwarming op oseaneInentingKontinentHartKuberkrakerSeksBokmakierieLys van chemiese elemente volgens atoomgetalFamilie (verwantskap)Erns GrundlingWet op Verbod van Gemengde HuwelikeGamelanSarel Jacob PretoriusPlaattektoniekEugenetikaSlaginstrumentSoogdierWaterLien se lankstaanskoeneLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)SendelingposisieLetterkundeVersoeningsdagJazz23 AprilPersGrondbesoedelingBTWVeeartsPad na jou hartNic de JagerPrimêre sektor van die ekonomieAkwariumPornografiese akteur1200Volhoubare ontwikkelingSwart menseDeelstate van die Verenigde State van AmerikaRooikatLongLys van Kaapstad se voorstedeSekondêre sektor van die ekonomieNeerslagDialoog in fiksieNederduitsch Hervormde KerkHamburgerPapegaaieOseaanDepressie (gemoedstoestand)KriekGesondheidJan van RiebeeckAardbewingDarwinisme🡆 More