Swartpensglansspreeu

Die Swartpensglansspreeu (Notopholia corruscus) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël in kus- en rivierwoude.

Die voël is 'n ongereelde besoeker in die verre suide van sy gebied. Die voël is 19 cm groot en weeg 46 - 68 gram. In Engels staan die voël bekend as die Black-bellied Starling.

Swartpensglansspreeu
Swartpensglansspreeu
'n Swartpensglansspreeu in Kenia.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Lamprotornis
Spesie:
L. corruscus
Binomiale naam
Lamprotornis corruscus
Nordmann, 1835

Sien ook

Bron

  • Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
  • BirdLife International (2012). "Lamprotornis corruscus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2010.3. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 20 Augustus 2012.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Google TranslateCounter-Strike (videospeletjie)Klein vyf diereVeeartsKindersiektesVisPesachAnale kankerKlimaatWinnie Madikizela-MandelaDiepaartromboseKoos KombuisStaalRassismeKrimpvarkieGrondwet van Suid-AfrikaKomplementêre kleureDieregeluideTydWaarheid-en-versoeningskommissieSuikerbekkiesKoolstofAfrikaansKunstenaarKhoikhoiSirkusWerkersdagReën7de LaanGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaBestuiwingDeon MeyerDemi Lee MooreBlourokkeStikstofSwemHartaanvalSinoniemBysteekKoorsBurgerregteToestand van materieLandbou in Suid-AfrikaLeah van NiekerkAnneli van RooyenJeugdagByRobert SobukweSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994AntisemitismeWindkragPikkewynWetenskaplike klassifikasieNylrivierInfeksieRonelda KamferRenosterMenstruasieSkoenlapperVlekvrye staalGeestesteuringJansenvilleMusieksimboleLys van politieke partye in Suid-AfrikaHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalBipolêre gemoedsteuringHipoteseBeesWikipediaDanie du Toit🡆 More