Angolasysie

Die Angolasysie (Estrilda thomensis) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël en plaaslike nomade in halfdorre savanne en bossieveld.

Die voël kom voor by die Kunenerivier waar dit wes van Ruacana maklik langs waterlope gesien word. Die voël is 11 cm groot en weeg 7 - 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cinderella Waxbill.

Angolasysie
Angolasysie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Estrildidae
Genus:
Estrilda
Spesie:
E. thomensis
Binomiale naam
Estrilda thomensis
(Sousa, 1888)

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LimfvatstelselSokkerArabies-Israeliese konflikVryheidsdagBorskankerHeupWoordsoortVaginaAtletiekGroot TrekDomkragKlein-KarooOutismeWikimedia-stigtingWet op Bantoe-onderwysKunsmatige algemene intelligensieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaWiki CommonsAngolese BurgeroorlogBipolêre gemoedsteuringRobbeneilandJeanette FerreiraWeerfrontMandalaKaapstadse waterkrisis 2015-2018EjakulasiePrivaat maatskappyGeloftedagAgtervoegselTamatieSeekoeiWinnie Madikizela-MandelaSan Andreas-breukSpelerposisies in rugbyWesterse filosofieVraag en aanbodWorcesterTrappe van vergelykingVerkleinwoordSenuweestelselDesimale breukeMynbedryf van Suid-AfrikaVingerseksPrimêre sektor van die ekonomieBruin menseBestuiwingHibernasiePornografiese subgenresRasionale getalProteïenStadOrtopedieWerkloosheidEskomMIV/vigs in Suid-AfrikaKankerHoofpynWaterRooibokAntisemitismeEugenetikaFrankrykSteve BikoTreinHipoteseWoordeskatRosa ParksSuid-Afrikaanse randMuskeljaatkatLodewyk XVI van FrankrykInkomsteVloeistofSuid-Afrika-WetDoelwitTierAardkors🡆 More