Swartkopkanarie: Voëlspesie

Die swartkopkanarie (Serinus alario) is 'n endemiese, gelokaliseerde, algemene standvoël en plaaslike nomade in Karoobossieveld, gewoonlik in digter begroeide gebiede en in landerye.

Die voël is 12 cm groot en weeg 11 - 13 gram. In Engels staan die voël as die Black-headed Canary bekend. Sommige kenners behandel hierdie spesie as gelyksoortig aan die bontkopkanarie maar sover bekend verbaster hulle nie, ondanks oorvleuelende gebiede en voorkoms in gemengde swerms.

Swartkopkanarie
Swartkopkanarie: Sien ook, Bron, Verwysings
Mannetjie in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Serinus
Spesie:
S. alario
Binomiale naam
Serinus alario
Sinonieme

Crithagra alario

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Swartkopkanarie Sien ookSwartkopkanarie BronSwartkopkanarie VerwysingsSwartkopkanarie Eksterne skakelSwartkopkanarie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wêreldwye webNazi-DuitslandJeugdagJudaïsmeRelatiwiteitsteorieSebraDieregeluideGeboorteBipolêre gemoedsteuringFrankrykDubbelpuntDesimale breukeGewasboerdery in Suid-AfrikaKoperMane van GalileiAfrikaanse TaalmonumentRugbyKultuurRosa ParksDirekte en Indirekte redeIntensiewe vormKolonoskopieNarsistiese persoonlikheidsteuringOmgewingsbeheerEkonomieTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)RenosterWitbloedselWaarheid-en-versoeningskommissieJeuksiektePerdKarakteriseringSkisofreniePrimêre sektor van die ekonomieWeervoorspellingProstaatkankerWoordsoortDistillasieBevolkingGesonde dieetVerenigde KoninkrykTsoenamiPubiese hareInflasieZack du PlessisRumatiekLys van nedersettings in Suid-AfrikaMeervoudReg tot ‘n gesonde omgewingDie Laaste Avondmaal (Leonardo)AlliterasieVratAngssteuringWerkloosheidWaatlemoenAarde se atmosfeerMandalaSteenkoolHondeklipbaaiAfrikaansNetbalRamsar-vleilande in Suid-AfrikaOlimpiese SomerspeleVerbondsarkErfenisdag (Suid-Afrika)KrampLenteVoëlWet op NaturellengrondLys van kleureAardkorsIronieSwart nasionalismeVerkleinwoordMaselsStad🡆 More