Swartkopalbatros: Voëlspesie

Die Swartkopalbatros (Phoebetria palpebrata) is 'n voël wat seldsaam aan die Suid-Afrikaanse kus is en is 'n swerwer.

Die voël lyk baie soos die Bruinalbatros maar het 'n ligter nekkraag wat tot grys oorgaan op die rug. Die voël is 80 – 90 cm lank en weeg 2.6 - 3.6 kg en het 'n vlerkspan van 2 - 2,2 m. Die voël kom voor in die Antarktiese gebiede en staan in Engels bekend as Light-mantled Albatross.

Swartkopalbatros
Swartkopalbatros: Voëlspesie
Swartkopalbatros in vlug.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. palpebrata
Binomiale naam
Phoebetria palpebrata
(Forster, 1785)
Sinonieme

Diomedea palpebrata

Swartkopalbatros: Voëlspesie
Kop van 'n Swartkopalbatros

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TsoenamiNiemetaalAfghanistanOplossing (chemie)Kongo-krisisGoudMark (ekonomie)Wêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaVioolVlekvrye staalSenuweestelselWoudSatanismeVerantwoordelikheidKunsSeksuele opwekkingVoorsetselSelfoonErfenisdag (Suid-Afrika)Afrikaanse WikipediaWaterNederlandsPapierDermpoliepWerkloosheidBeroerteMiddelmisbruikGolf (fisika)HartseerKonsentrasiekampBiologieSonnestelselGordelroosBybelEkonomie van Suid-AfrikaSkaapVaginaGroot vyfOu Apostoliese KerkJan van RiebeeckSeevlakAalwynKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKarpaletonnelsindroomRekenaarGestremdheidSekondêre sektor van die ekonomieSoogdierSeksismeMusieksimboleSonenergieBergOnbemande vliegtuigOntwerpVolhoubare ontwikkelingHondOopbroninhoudRugbywêreldbeker 2023Franse RewolusieEngelandKoolhidraatSiya KolisiMaselsBoomVersoeningsdagLongSpringbokkeVryheidsmanifesMuskeljaatkatTafelbergDiskriminasieMiltUitwerking van klimaatsveranderingKwikVigsHartversaking🡆 More